Hoofstuk 7.1 - Groepstate Hoofstuk 3 Flashcards

1
Q

Uitskakeling van gemeenskaplike items

A

Stap 1: •Gebruik pro-forma joernale om die uitskakeling van intergroep-items te verantwoord;

  • Pro-forma joernale slegs vir konsolidasie-doeleindes opgestel;
  • Vorm nie deel van die individuele state van moeder of filiale nie;

Stap 2: konsolideer oorblywende items, lyn-vir-lyn

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly