Hoofstuk 8 : Kreatiewe Denke Flashcards
(35 cards)
Wat is kreatiewe denke?
*Die vermoë om verskillend en innoverend te dink
*Die produsering van nuwe idees
Voordele van kreatiewe denke:
Verbeter kwaliteit van sake-probleem oplossing
Kreatiewe bemarking
Kreatiewe strategieë
Verbeter produktiwiteit
Kreatiew denke in genereering van entrepreneuriese geleentheid :
- nuwe produkte vorendag opte kom
*skep nuwe mark
*voor mededingers te bly
Kreatiewe denke in die oplossing van sake-probleme :
Produkte/dienste Kreatiewe bemarking
Ontwerp nuwe produk volgens smaak/behoeftes
Terugvoer oor werker prestasie
Sorg vir tyd/hulpbronne/geleenthede
Herken en beloon prestasies
Probleem oplossing:
- betekenis -
Die vaardigheid om n probleem te identifiseer en analiseer word om oplossing te vind
Probleem oplossing
-stappe-
1)identifiseer probleem
2)Definieer probleem
3)formuleer strategie
4)kies beste strategie
5)allokeer hulpbronne
6)implementeer strategie
7)monitor probleemOplossing
8)Evalueer probleem oplossing
Probleem Oplossing
-identifiseer probleem-
Moet probleem eers verstaan
Moet gespesifiseer en akuraat wees
Probleem oplossing
-definieer die probleem -
Slegs geneem word as probleem verstaan is
Genereer n definisie wat akuraat is
Definieer moontlike oorsaak
Probleem oplossing
- Formuleer strategie -
Strategie is n plan van aksie
Gebruik probleem-oplossing- tegnieke
Probleem Oplossing
- kies strategie -
Kies beste strategie in terme van beste tyd/koste/risiko vereis
Strategie moet pas by grootte en hulpbronne van besigheid
Probleem oplossings tegnieke
- Allokeer hulpbronne -
Sluit in geld/werknemers/toerusting ens.
Oorweeg koop van effektiewe hulpbronne
Proses vereis goeie beplanning + kommunikasie + organiserings vaardighede
Probleem oplossing
- Implementeer strategie-
Strategie word uitgevoer met nodige hulpbronne
Implementeer strategie volgens plan
Oorweeg ook tyd van implementasie
Probleem oplossing
-Monitor Probleem Oplossing -
Monitor of strategie die probleem oplos
Indien nie,keur teeug ns stap 3
Probleem Oplossing
-Evalueer probleem oplossings proses-
Gebruik kritiese evaluasie en analitiese vaardighede
Identifiseer waar strategie werk en waar kan verbeter
Monitor of strategie die probleem oplos.
Probleems oplossings TEGNIEKE
Nominale groep tegniek
Dinkskrum
Gedwonge veld-analise
Delphi tegniek
Stoel tegniek
Lee stoel tegniek
Breinkaarte
Scamper
Nominale groep tegniek
Gebruik om nadele te vermy tydens groep besprekings
Gewoonlik een of twee dominante mense
Nominale groep tegniek
- toepassing -
Word in kleiner groepe gedeel(5-6).
Definieer probleem.
Individu dink aan moontlike idees.
Groep skryf hulle idees neer .
Almal gee telling vir elke idees.
Hoogste telling word vir groep geteenwoordig en aanbieding gedoen oor oplossing
Dinkskrum
Gebruik om werknemers te betrek by besluitneming proses
Dinkskrum
- Toepassing -
Definieer probleem duidelik
Groep stel idees/oplossings voor
Skryf idees op flipboard
Velle papier word om kamer gehang.
Soort gelyke idees word saam gegroep.
Groep evalueer plan en gradieer dit.
Plan van aksie word bespreek.
Gedwonge veld analise
Verandering in onderneming te fasiliseer.
Toepassing van gedwonge veld analise
-Opsie 1-
Verandering moet effektief gekomunikeer word
Verduidelik voordele van verandering en nadele
Toepassing van gedwonge veld analise
- Opsie 2 -
Deel bladsy in 3 kolome.
Skryf plan/voorstel in middel kolom.
Skryf voordele/nadele in buitenste kolom.
Gee teling vir elk van faktore.
Stel vas of verandering moontlik is
Delphi tegniek
- Betekenis -
Los probleem op sonder voorbeeld.
Toepassing van delphi tegniek.
Vraelys word ontwerp vir deskundige.
Deskundige beantwoord vraelys individual en stuur terug.
Finale oplossing word voor berei
Volgens deskundige se verslae.