HS 1.1 - Hersiening van die makro-omgewing Flashcards
(8 cards)
1
Q
Wat is die makro-omgewing?
A
Die eksterne omgewing van die besigheid
2
Q
Watter mate van beheer het die besigheid oor die makro-omgewing?
A
Geen beheer oor die makro-omgewing nie
3
Q
Waarom moet ‘n besigheid aanpas by die makro-omgewing?
A
Om suksesvol te kan wees
4
Q
Noem die komponente van die makro-omgewing
A
- Sosiale
- Politiese
- Wetlike
- Ekonomiese
- Tegnologiese
- Fisiese
- Globale/internasionale omgewings
5
Q
Wat is die interne omgewing van ‘n besigheid?
A
Die mikro-omgewing.
6
Q
Wat bestaan die eksterne omgewing uit?
A
Die mark- en makroomgewings van die besigheid
7
Q
Hoeveel komponente is daar in die makro-omgewing?
A
7 (Sewe)
8
Q
Waar of Vals:
Mededingers is nie deel van die markomgewing nie.
A
Vals