Inleiding Flashcards
(5 cards)
1
Q
Biodiversiteit
A
Wye verskeidenheid van plante,diere en mikroorganismes op aarde
2
Q
Mikroorganismes
A
Organismes wat baie klein is, wat jy kan nie met ñ blote oog sien nie
3
Q
Mikroorganismes kan:
A
Eensellig:Bestaan uit een sel
Meersellig:Bestaan uit baie selle
4
Q
Vir mikroorganismes om te groei te vermeerder benodig dit(Gunstige toestande):
A
Genoeg voedsel
Vogtigheid
Geskikte temperatuur(Gewoonlik warmer temperature)
Donkerte
5
Q
Klassifikasie van mikroorganismes
A
Vyfrykstelsel:
Monera(Bakterieë)
Protista
Fungi-Swamme
Plantae-Plante
Animalia-Diere
Virus(Dit is nie deel van die vyfrykstelsel nie, maar by ñ aparte groep gesit, want dit het beide lewende(voortplanting) en nie lewende eienskappe