Virusse Flashcards

(15 cards)

1
Q

Feit:

A

Virusse word nie by ñ ryk gesit nie,maar by ñ aparte groep,want dit het beide lewende(voortplanting) en nie lewende eienskappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kapsied

A

n Proteienkapsel wat die kernmateriaal van ñ virus omring

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Asselullêr

A

Het nie ware selle nie (nie sellulêr)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Verpligte inwendige parasiet/Obligate intersellulêr parasiet

A

ñ Parasiet wat nie sy lewendeienskappe kan voltooi nie donder om in ñ gasheer te huisves nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Gasheer

A

ñ Organisme waarin ñ virus huisves

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Patogenies

A

ñ Organisme wat siektes veroorsaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Bakteriofaag

A

ñ Tipe virus wat bakterieë besmet

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Nukleoiëd

A

ñ Onreelmatige gebied wat die genetiese materiaal van ñ prokarioot bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Sindroom

A

ñ Groep gesondheidsprobleme wat saam ñ siekte vorm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Retrovirus

A

ñ Voorbeeld van ñ virus wat ñ interne kern RNS bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Struktuur van virusse

A

Mikroskopies (20nm-300nm)
Kapsied wat óf DNA óf RNA(nooit albei) in die kern omring
Verskillende vorms
Het nie ñ sitoplasma nie en is asselullêr
Besit nie chlorofil nie (Heterotrofies)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Eienskappe

A

Kan nie respireer,voed,afvalstowwe uitskei nie
Verpligte inwendige parasiet/Obligate intersellulêr parasiet(Hulle kan nie hulle lewenseienskappe voltooi sonder om in ñ gasheer te huisves nie)
Bakteriofage-ñ Tipe virus wat bakterieë besmet
Virusse is patogenies(Veroorsaak siektes)
Virusse veroorsaak:MIV/VIGS,poliomiëlities,waterpokkies,herpes en griep(influensa) en COVID-19
As ñ virus nie in ñ gasheer huisves nie,sal dit dormant(onaktief) wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Name van ñ tipiese virus

A

Dop(omhulsel)
DNA/RNA
Kapsel(proteiënkapsel)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Struktuur van ñ Bakteriofaag

A

Proteienkapsel
Nuklieënsuur(DNA/RNA)
Kraag
Skede
Stertvesels
Basisplaat
Penne

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom is virusse parasities

A

Hulle besit nie ribosome nie en kan nie onafhanklik proteiëne sinteer van die molekule van die RNA so virusse repliseer net in ñ gasheer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly