Intenseiwe Vorm Flashcards
(72 cards)
1
Q
Verlief
A
Smoorverlief
2
Q
Graag
A
Dolgraag
3
Q
Baie ryk
A
Skatryk
4
Q
Baie arm
A
Brandarm
5
Q
Baie mooi
A
Popmooi
6
Q
Baie klein
A
Piepklein
7
Q
Baie doof
A
Stokdoof
9
Q
Baie oud
A
Stokoud
10
Q
Baie suur
A
Asynsuur
11
Q
Baie soet
A
Stroopsoet/ suikersoet
12
Q
Baie bitter
A
Galbitter
13
Q
Baie sout
A
Pekelsout
14
Q
Baie lelik
A
Skreeulelik
15
Q
Baie jonk
A
Bloedjonk
16
Q
Baie blind
A
Stokblind
17
Q
Baie swart
A
Pikswart
18
Q
Baie wit
A
Spierwit/ sneeuwit
19
Q
Baie blou
A
Potblou
20
Q
Baie geel
A
Goudgeel
21
Q
Baie swak
A
Kuikenswak
22
Q
Baie hoog
A
Hemelhoog
23
Q
Baie mak
A
Hondmak
24
Q
Baie dronk
A
Smoordronk
25
Q
Baie sag
A
Papsag
26
Baie beroemd
Wêreldberoemd
27
Baie duur
Peperduur
28
Baie goedkoop
Spotgoedkoop
29
Baie nodig
Broodnodig
30
Baie fris
Perdfris
31
Baie nuut
Splinternuut
32
Baie vas
Rotsvas
33
Baie krom
Hoepelkrom
34
Baie dun
Plankdun
35
Baie eenvoudig
Doodeenvoudig
36
Baie bleek
Wasbleek /
| Doodsbleek
37
Baie helder. (Jy kan goed daardeur sien)
Kristalhelder/ glashelder
38
Baie helder (goed hoor)
Klokhelder
39
Baie nakend
Poedelnakend
40
Baie dik
Trommeldik
41
Baie reguit
Pylreguit
42
Baie gerus
Houtgerus
43
Baie gek
Stapelgek
44
Baie breed
Hemelsbreed
45
Baie vars
Neutvars
46
Baie alleen
Stoksielalleen
47
Baie wyd
Wawyd
48
Baie weinig
Bloedweinig
49
Baie gewoon
Doodgewoon
50
Baie rond
Koeëlrond
51
Baie swaar
Loodswaar
52
Baie vol mense
Stampvol mense
53
Baie vol lekkers
Propvol lekkers
54
Die vloer is baie glad
Seepglad
55
Die water is baie glad
Die water is spieëlglad
56
Baie lam
Boeglam
57
Baie graag
Dolgraag
58
Baie moeg
Doodmoeg
59
Baie tevrede
Doodtevrede
60
Baie hard
Kliphard
66
Baie styf
Stokstyf
67
Stil
Tjoepstil/ doodstil
68
Gelukkig
Dolgelukkig
69
Droog
Kurkdroog/ horingdroog
70
Vreemd
Wildvreemd
71
Lewendig
Springlewendig
72
Regop
Penregop
73
Flou
Stokflou
74
Tevrede
Doodtevrede
75
Dood
Mosdood
76
So doof soos 'n ...
Kwartel
77
Baie skoon
Silwerskoon/
| Beeldskoon (mooi)
78
Baie min
Bloedmin