Intensiewe Vorm Flashcards
1
Q
Baie oud
A
Stokoud
2
Q
Baie jonk
A
Bloedjonk
3
Q
Baie duur
A
Peperduur
4
Q
Baie vinnig
A
Blitsvinnig
5
Q
Baie goedkoop
A
Spotgoedkoop
6
Q
Baie dood
A
Morsdood
7
Q
Baie koud
A
Yskoud
8
Q
Baie bang
A
Doodbang
9
Q
Baie warm
A
Vuurwarm
10
Q
Baie rooi
A
Bloedrooi
11
Q
Baie blind
A
Stokblind
12
Q
Baie doof
A
Stokdoof
13
Q
Baie veilig
A
Doodveilig
14
Q
Baie gevaarlik
A
Doodgevaarlik
15
Q
Baie nodig
A
Broodnodig
16
Q
Baie skoon
A
Silwerskoon
17
Q
Baie lelik
A
Skreeulelik
18
Q
Baie bitter
A
Galbitter
19
Q
Baie vars
A
Kraakvars
20
Q
Baie swart
A
Pikswart
21
Q
Baie geel
A
Goudgeel
22
Q
Baie wit
A
Spierwit
23
Q
Baie vol (container)
A
Propvol
24
Q
Baie vol (bodies)
A
Stampvol
25
Baie honger
Doodhonger
26
Baie min
Bloedmin
27
Baie mooi
Popmooi
28
Baie arm
Brandarm
29
Baie ryk
Skatryk
30
Baie beroemd
Wêreldberoemd