K2 Flashcards

(31 cards)

1
Q

Kapitaal

A

Die geld deur die eienaar voorsien om ‘n besigheid te begin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Bates

A

Besittings wat ‘n sekere waarde het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Vaste Bates

A

Vaste Bates het ‘n leeftyd van meer as een jaar en word nie maklik vir kontant verkoop nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bedryfsbates

A

Bedryfsbates het ‘n kort leeftyd en kan maklik vir kontant omgesit word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Laste

A

Laste is enige geld wat deur ‘n besigheid geleen word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Langtermyn laste

A

Langtermyn laste is skuld wat oor ‘n tydperk van meer as ‘n jaar terugbetaal word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Bedryfslaste

A

Bedryfslaste is skuld wat binne ‘n paar maande, minder as ‘n jaar, terugbetaal word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Inkomste

A

Die geld wat ‘n besigheid kry wanneer goedere en dienste verkoop word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Uitgawes

A

Die betaling van goedere en dienste deur ‘n besigheid om dit aan die gang te hou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wins

A

Die geld wat ‘n besigheid maak nadat al die uitgawes van al die inkomste afgetrek is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Verliese

A

Wanneer die uitgawes van ‘n besigheid meer as die inkomste is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Begrotings

A

‘n Lys van die geld wat jy verwag om te verdien en die uitgawes wat jy na verwagting binne ‘n spesifieke tydperk moet dek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Spaargeld

A

Die geld wat mens wegsit nadat jy jou uitgawes gedek het

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Bankwese

A

Om die dienste wat ‘n bank lewer te gebruik. Die bank is ‘n instelling wat namens jou met jou geld werk.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Finansiële Rekords

A

Rekords van die besigheid se finalsiële transaksies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Finansiële Transaksies

A

Wanneer geld geruil word vir goedere en dienste

17
Q

Surplus

A

Wanneer die inkomste meer is as die uitgawes

18
Q

Ontrekkings

A

Geld wat vir persoonlike gebruik deur die eienaar uit die besigheid onttrek word

19
Q

Netto-waarde

A

Jou finansiële waarde op enige gegewe tydstip

20
Q

Persoonlike
uitgawe

A

Al die kostes wat jy in jou daaglikse lewe aangaan

21
Q

Kontantvloei

A

Hoe geld in en uit ʼn besigheid beweeg

22
Q

Aandeelhouers

A

Individue of besighede wat aandele in ʼn besigheid gekoop het

23
Q

Noem en verduidelik die 2 tipes bates

A

Vaste (tasbare) bates – dit het ʼn leeftyd van meer as een jaar en word nie maklik vir kontantmverkoop nie.
Bedryfsbates - het ‘n kort leeftyd en kan maklik vir kontant omgesit word

24
Q

Daar is 2 soorte laste, noem die 2.

A

Langtermynlaste en bedryfslaste

25
Gee 4 voorbeelde van ʼn besigheid se uitgawes
* Telefoonrekeninge van die besigheid * Lone en salarisse wat betaal word aan mense wat vir besigheid werk * Water en elektrisiteit wat deur die besigheid gebruik word * Verbruikersgoedere soos artikels wat gebruik word om die goedere te maak wat die besigheid verkoop
26
# Verwys Prent 1: Bereken die totale ontvangste
R25 000 | Mnr & Mev Khumalo se salarisse + Mev Khumalo se bonus
27
# Verwys Prent 1 Bereken die totale betalings
R14700 | Alle bedrae in die betalings kolom
28
Bereken die kontant oorskot
R10 300 | Totale Ontvangste - Totale Betalings
29
Gee 3 voorbeelde van dienste wat banke aanbied
Banksaldo’s Leningaansoeke Bankstate
30
Waarvoor staan die afkorting SAID?
Suid Afrikaanse Inkomstediens
31