kaartwerk en toerbeplanning Flashcards
(38 cards)
wat is n ander woord vir n reisprogram?
toerplan
wat is n reisprogram
dui alle aspekte van n reisiger se dag-vir-dag program aan.
noem 4 verskillende tipes toere
pakkettoer
begeleide toer
onafhanklike toer
geskeduleerde toer
Waaruit bestaan n reisprogram?
tyd, vervoer, verblyf, besienswaardighede, aktiwiteite, etes en begroting.
watter faktore beinvloed die begroting van n reisprogram?
toergroep, vervoer, verblyf, diverse uitgawes en die soort toer
wat is die afkorting vir wereldgesondheidsorganisasies?
WGO
Gee die funksies van wereldgesondheidsorganisasies
verskaf ondersteuning aan lande asook moniteer wereldwye gesondheidstendense
wat is die belangrikheid van n entstof?
dit keer dat iemand besmet word met n siekte indien hulle daarmee in aanraking gekom het.
deur wie word verpligte inentings gereguleer?
WGO
doel van verpligte inentings?
om die verspreiding van hoe-risiko siektes te beperk
wat is geelkoors en waar kom dit voor?
geelkoors is n griepagtige virusinfeksie wat natuurlik voor kom in sentraal afrika en suid amerika.
watter siekte het geen entstof nie?
zika virus
wat is die voorsorgmaatreels vir die zika virus?
Brasilie lig die mense in oor die gevare van stilstaande water wat broeiplekke is vir muskiete. hierdie plekke word met gifstowwe behandel.
hoe word malaria op gedoen?
n mens kan malaria kry deur n muskiet wat die parasiet dra en jou byt.
wat is n gesondheidssertifikaat?
dis n verkaring wat deur die gesondheidsorgverskaffer geteken is en wat getuig dat die draer van die sertifikaat gesond is.
wat is n geldige paspoort?
dis n dokument wat deur n nasionale regering uigereik word en wat die identiteit en nasionaliteit van die houer sertifiseer.
benoem die vereistes om n paspoort te bekom?
ID dokument
2 paspoortfoto’s
aansoekfooi
vingerafdrukke
watter stempel moet n aansoeker in sy paspoort kry om sy land te verlaat en n ander land binne te gaan?
visum
doel van n IBP?
gee jou toestemming om in n ander land te bestuur
waarvoor staan IBP?
internasionale rybewys of permit
hoe kan ek n IBP bekom?
deur die AA
wat is n schengen visum?
dit gee toegang tot verskeie europese lande waar jy met een visum na al die lande toe kan reis in europa.
doel van n schengen visum?
spaar moeite en uitgawes vir n toeris
wat is drie algemene gesondheid wat toeriste ingedagte moet hou?
verpligte inentings
TB en MIV/VIGS
gebottelde water, sonskerm, medikasie