Kode En Konneksies Flashcards
(8 cards)
Hoe lyk Elsewhere se webblad?
Dit is swart met letters wat skyn en verdwyn.
Waaroor twyfel Greg toe Xander sê hy gaan probeer uitvind of die Baker die skrywer van die aanhaling is?
Hy sê die Baker is ‘n viroloog nie ‘n ‘computer techie’ nie.
Waaroor dink Ayla gaan die skrywer se aanhaling?
Sy dink dit gaan oor die Codes wat in mense ingespuit word – soos Project Coast.
Hoekom volgens Ayla kraak Xander?
Hy kraak om te oorleef, hy vertrou nie mense nie, hy het seergekry.
Wat gebeur met Xander as daar oor sy pa se dood gepraat word?
Hy kry angsaanvalle.
Wat het die sielkundige vir Xander geleer om te doen as hy aanvalle kry?
Xander moet op sy onmiddellike omgewing met sy sintuie fokus.
Vir wie werk Ayla?
Freedom House.
Wat vind Greg wat boodskappe in teks wegsteek?
FontCode.