Pallindroom Flashcards
(4 cards)
1
Q
Gee ‘n ander naam vir die ‘Heilige Wysheid’
A
Hagia Sophia
2
Q
Beskryf hoe hierdie gebou lyk en gee twee interessante feite oor die gebou.
A
In Istanboel, dis ‘n groot museum, koepeldak en 4 torings, goue spits met ‘n halfmaan op die dak. Die gebou is eers deur Christene gebruik, toe word dit ‘n Moskee, nou is dit ‘n museum.
3
Q
Gee die naam van die kat buite die museum.
A
Gli
4
Q
Toe hul buite die museum is, praat Xander oor die betekenis van die palindroom: dood en hergeboorte, watter ander woorde sê Xander wat met die palindroom skakel?
A
Was ook die sondes af, nie net die gesig nie.