Kwt. 2 Flashcards

(132 cards)

1
Q

Lys al 8 doelstellings van die Atlantiese Handves soos bespreek deur Churchill en Roosevelt.

A
  1. “Die USA en Brittanje sal geen territoriale winste uit die beëindiging van die WO2 maak nie.”
  2. “Geen territoriale veranderings sal gemaak word, sonder dat die mense wat in die land of gebied bly, instem nie.”
  3. “Selfbeskikking is ’n reg van alle mense.”
  4. “Daar sal probeer word om handelsgrense te verlaag, sodat handel kan groei.”
  5. “Die belangrikheid van ekonomiese herstel en welvaart is beklemtoon.”
  6. “Hulle sou saam werk om vryheid van vrees te bewerkstellig.”
  7. “Die belangrikheid van die vryheid van die see is bevestig.”
  8. “Daar sal saamgewerk word om aggressor-nasies (so ver moontlik) te ontwapen.”
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wanneer is die Verenigde Nasies (VN) gestig?

A

In 1945.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wie het die idee van die VN aan Churchill voorgestel?

A

Jan Smuts, Suid-Afrika se Eerste Minister. Hy ook gehelp om die dokumente van stiging vir die VN op te stel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat was die Atlantiese Handves?

A

’n Ooreenkoms/Samesprekings tussen Winston Churchill (Brittanje) en Franklin Roosevelt (VSA) in 1941 oor die stigting van ’n wêreldorganisasie wat internationaal beheer sou uitoefen oor menseregte en ook die besluite aangaande die straf vir die lande wat nie die reëls nakom nie, ná die oorlog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat het met Herman Goering gebeur voor sy teregstelling?

A

Hy het selfmoord gepleeg deur ’n sianiedpil te drink.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoeveel jaar tronkstraf het Rudolf Hess gekry?

A

40 jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat was die uitkoms vir meeste Nazi-leiers by die Nuremberg-verhoor?

A

Hulle het die doodstraf gekry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Waarom is die Nuremberg-verhore gehou?

A

Om Nazi-leiers verantwoordelik te hou vir menseregteskendings tydens die oorlog.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wanneer het die Tweede Wêreldoorlog geëindig?

A

In 1945.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wie word saam met Franklin D. Roosevelt beskou as die drie beste Amerikaanse presidente ooit?

A
  • George Washington
  • Abraham Lincoln
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter Amerikaanse militêre gebou is gedurende Franklin D. Roosevelt se administrasie gebou?

A
  • Pentagon
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Vir hoeveel termyne is Franklin D. Roosevelt verkies?

A
  • Vier termyne
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Tydens watter tragiese wêreldgebeurtenis het Franklin D. Roosevelt president geword?

A
  • Die Groot Depressie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Watter siekte het Franklin D. Roosevelt in 1921 opgedoen?

A
  • Polio
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waar en wat het Franklin D. Roosevelt gestudeer?

A
  • Hy het regte aan Harvard Universiteit en Columbia Law School gestudeer, maar nie klaargemaak nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

As watter president van Amerika het Franklin D. Roosevelt gedien?

A
  • Hy was die 32ste president van Amerika.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Aan watter politieke party het Franklin D. Roosevelt behoort?

A
  • Demokratiese Party
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Wat is Franklin D. Roosevelt se volle naam en geboortedatum?

A
  • Volle naam: Franklin Delano Roosevelt
  • Geboortedatum: 30 Januarie 1882
  • Geboorteplek: Hyde Park, New York
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

Wie was die eerste president wat op TV uitgesaai is?

A

Franklin D. Roosevelt

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

Waarom is die Universele Verklaring van Menseregte belangrik?

A

Dit verseker dat alle lande dieselfde basiese menseregtes erken en beskerm.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

Noem vyf regte wat deur die Universele Verklaring van Menseregte erken word.

A
  1. Reg op lewe
  2. Reg op vryheid
  3. Reg op basiese onderwys
  4. Reg op ’n gesonde omgewing
  5. Reg op vryheid van spraak
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

Watter voorwaarde moet ’n land nakom om lid van die VN te word?

A

Hulle moet die Universele Verklaring van Menseregte onderteken en die voorwaardes daarvan onderhou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

Wanneer en waar is die Universele Verklaring van Menseregte onderteken?

A

20ste Oktober 1945 in San Francisco

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

Watter dokument is by die stigting van die VN onderteken?

A

Die Universele Verklaring van Menseregte.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
Watter drie dinge kan die VN doen as ’n land of persoon die wêreldvrede oortree?
1. Stuur ’n militêre vredemag in. 2. Stel ekonomiese sanksies in. 3. Besluit om niks te doen nie.
26
Wie was die Sekretaris-Generaal voor Ban Ki-moon?
Kofi Annan (van Ghana).
27
Wie was die Sekretaris-Generaal voor António Guterres?
Ban Ki-moon (van Suid-Korea) tot Desember 2016
28
Wie is die huidige Sekretaris-Generaal van die VN?
António Guterres (van Portugal).
29
Waar is die hoofkwartier van die VN geleë?
In New York, VSA.
30
Wat is die hoofdoel van die VN?
Om wêreldvrede te verseker.
31
Waarom is die uitwissing van pokke ’n belangrike VN-sukses?
Dit bewys dat **internasionale samewerking** lewens kan red en siektes kan uitwis.
32
Watter twee lesse het die VN uit Rwanda en die uitwissing van pokke geleer?
1. Vinnige optrede is noodsaaklik. 2. Samewerking is sleutel tot vrede.
33
Wanneer is pokke amptelik as uitgewis verklaar?
In 1980/1977, na ’n wêreldwye inentingsveldtog.
34
Wat is die VN se grootste suksesverhaal tot op hede?
Die **uitwissing van pokke** (smallpox) in 1980 deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), ’n VN-agentskap.
35
Hoekom kon die VN nie die Rwanda-volksmoord voorkom nie?
Hulle het nie genoeg troepe gestuur nie en het te stadig opgetree
36
Wat was een van die VN se grootste mislukkings tot op hede?
Die volksmoord in Rwanda in 1994, waar ±800,000 mense in 100 dae vermoor is.
37
Waarom het die Burgerregtebeweging 'n "geen geweld"-benadering gekies?
Om moraliteit en geregtigheid te beklemtoon sonder om geweld te gebruik.
38
Wat was die hoofbeginsel van die Burgerregtebeweging?
Passiewe verset (geen geweld) teen die gewelddadige owerhede.
39
Wanneer het die Burgerregtebeweging in die VSA begin?
In die 1950's en 1960's, met Martin Luther King Jr. as 'n sleutelfiguur
40
Wie was Martin Luther King Jr.?
n Uitgesproke swart Amerikaner, predikant en aktivis wat vir gelyke regte geveg het.
41
Wat is burgerregte?
Regte wat alle burgers van 'n land behoort te hê, ongeag kleur, geslag of geloof.
42
Wat is die betekenis van "segregasie"?
Die skeiding tussen rasse (byvoorbeeld wit en swart mense).
43
Hoe het die Suidelike state wit en swart mense geskei?
Deur aparte woning, vervoer en skole vir blankes en swartes.
44
Wat was die houding van wit mense in die Suide teenoor swart mense?
Hulle het geglo dat wit mense beter is as swart mense en dat hulle nie gemeng mag lewe nie.
45
As wat staan die segregasie wette van die Suide van Amerika bekend?
Die Jim-Crow wette
46
Waar is Martin Luther King Jr. se "I Have a Dream"-toespraak gehou?
By die Lincoln Memorial in Washington D.C. ('n nasionale monument).
47
Wat was een van die Black Panthers se bekendste kenmerke?
"Afro-Amerikaanse haarstyle" en hulle het die polisie as "varke" ("pigs") bestempel
48
Hoe het die Black Panther-beweging verskil van Martin Luther King Jr. se benadering?
- **Black Panthers:** Het geweld gebruik omregte te bekom wat van hul weerhou word. - *Burgerregtebeweging :** Het passiewe verset (geen geweld) voorgestaan.
49
Watter regte het swartes in 1964 en 1965 verkry?
- **1964:** burgerregte - **1965:** Stemregte (beskerm stemregte vir swart Amerikaners).
50
Wat was die hoofboodskap van die "I Have a Dream"-toespraak?
Hy droom van 'n dag wanneer mense nie geoordeel word bolgens velkleur nie, maar volgens vermoë en karakter
51
Wanneer en waar het Martin Luther King Jr. sy beroemde "I Have a Dream"-toespraak gelewer?
In 1963 tydens die Mars op Washington (Washington D.C.).
52
Wat was die gevolg van Rosa Parks se optrede?
Sy was gearresteer en moes van die bus afklim, maar dit het ook die Burgerregtebeweging geïnspireer om Die Montgomery Bus-boikot (1955-1956) te reël, wat segregasie in openbare vervoer beëindig het.
53
Hoe lank het die Montgomery- busboikot voortgeduur?
381 dae
54
Wat het Rosa Parks in Desember 1955 gedoen wat die Burgerregtebeweging geïnspireer het?
Sy het geweier om haar sitplek op 'n bus aan 'n wit man af te staan.
55
Wat was die uitkoms van die Brown vs. The Board of Education-saak?
Die Federale hof het besluit dat rasseskeiding in skole ongrondwetlik is.
56
Watter baanbrekende hofsaak het rasseskeiding in skole in die VSA beëindig?
Brown vs. The Board of Education (1954).
57
Wat was die Ku Klux Klan (KKK) en wat het hulle gedra?
'n Geheime organisasie in die VSA (1960's) wat Jode en Swartes vervolg het. Hulle het lang wit jasse gedra met skerp wit materiaal maskers. In die aande het hulle swartes en Jode "gejag" en aangeval en soms selfs vermoor.
58
Wanneer het die grootste golf van kolonialisme in Afrika plaasgevind?
Tydens en na die Industriële Rewolusie (19de eeu).
59
Wat was die hoofdoel van kolonialisme?
Om ekonomiese voordeel te trek uit 'n land se hulpbronne sonder om die bevolking te bevoordeel.
60
Watter grondstowwe was besonders waardevol vir koloniale moondhede?
Edelmetale (goud, silwer) en steenkool.
61
Hoe het koloniale moondhede hul kolonies bestuur?
Met 'n klein groepie kolonialiste wat die land se hulpbronne beheer het.
62
Noem twee Afrika-lande wat nooit gekoloniseer is nie.
(a) Ethiopië (b) Liberië
63
Watter land het Kongo en Rwanda geannekseer?
België
64
Watter land het Zimbabwe en Kenia gekoloniseer?
Verenigde Koninkryk.
65
Watter land het Mosambiek en Angola gekoloniseer?
Portugal
66
Watter land het Namibië geannekseer?
Duitsland
67
Watter twee Europese lande het Suid-Afrika gekoloniseer?
Nederland (VOC) en later die Verenigde Koninkryk.
68
Waarom het Europese lande Afrika gekoloniseer?
Om toegang te kry tot grondstowwe (soos goud, steenkool) en hulpbronne tydens die Industriële Rewolusie. **Staan bekend as "The scramble for Africa"
69
Wat is kolonialisme?
Wanneer 'n meer magtige land 'n onontwikkelde land annekseer en die land se hulpbronne ontgin vir en vir hul eie finansiële gewin gebruik.
70
Wat beteken die uitdrukking "The sun never sets over the British Empire"?
Dit beteken die Britse Ryk was so groot dat daar altyd daglig was oor minstens een van sy kolonies.
71
72
Wat het die VN in 1960 oor kolonialisme besluit?
Dat dit teen menseregte is en dat mense die reg het om hulself te regeer (
73
Wie het die 1994-SA verkiesing gewen en wie het president geword?
- Wenner: ANC - President: Nelson Mandela
74
Wanneer het Suid-Afrika sy eerste demokratiese verkiesing gehou?
27 April 1994
75
Wat was die doel van die "aandklok-reël"?
Om te verseker dat swart mense voor 'n sekere tyd na townships teruggekeer het
76
Wat is 'n pasboek?
n boek wat swart mense ten alle tye moes dra, met hul persoonlike gegewens
77
Wanneer het amptelike apartheid in Suid-Afrika begin?
In 1948 onder D.F. Malan.
78
Hoe het Kenia onafhanklikheid verkry?
Die Mau-Mau-opstand het gewelddadige weerstand gebied, wat gelei het tot Britse terugtrekking, na 'n klomp kolonialiste in 'n paar aande vermoor is, in 1964.
79
Wanneer het Zimbabwe, Angola en Mosambiek onafhanklik geword?
- Zimbabwe: 1980 (met Robert Mugabe as leier) - Angola en Mosambiek: 1975
80
Watter land was die eerste om onafhanklikheid in Afrika te verkry?
Ghana (1957).
81
Wanneer en waar het Harold Macmillan sy "Winde van Verandering"-toespraak gehou?
In 1960 in Kaapstad se parlement. Hy het verklaar dat Afrika-lande vryheid moes nastreef.
82
Waarom het Afrika-kolonies begin streef na onafhanklikheid ná die Tweede Wêreldoorlog?
Swart soldate het vir Europese vryheid geveg, maar het tuis sonder vryheid geleef. Hulle wou hul eie nasionale identiteit hê.
83
Wat was die doel van Harold Macmillian se toespraak?
Om druk op Suid-Afrikaanse leiers te plaas sodat hul na 'n demokratiese SA moet begin beweeg.
84
Watter kommoditeite was daar behalwe grondstowwe wanneer 'n land geannekseer was?
Daar is met slawe (mense0 handelgedryf en diere was as trofieë gejag.
85
Wat was deur baie van die inheemse volke van die ander kolonies aangeneem?
Van die kulture en godsdienste
86
Lys die ses wette waarop apartheid gebaseer was, soos in die teks genoem.
1. **Wet op die Verbod op Gemengde Huwelike** – "Dit het beteken dat huwelke oor die kleurgrens onwettig was." 2. **Ontugwet** – "Dit het bepaal dat jy nie oor die kleurgrens ’n verhouding mag hê nie." 3. **Bevolkingsregistrasiewet** – "Dit het bepaal dat almal volgens hulle ras geregistreer moes word – blank of nie-blank." 4. **Wet op Onderdrukking van Kommunisme** – "Dit was onwettig om aan die Kommunistiese Party te behoort.Vandag bestaan die party nogsteeds naamlik as die SAKP (Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party." 5. **Groepsgebiedewet** – "Dit het bepaal dat jy slegs in ’n sekere woonbuurt, volgens ras, mag woon." 6. **Wet op Afsonderlike Ontwikkeling** – "Die wet het bepaal dat slegs lede van ’n sekere ras sekere geriewe mag gebruik. Sekere parke, toilette en busse was net vir blankes bestem."
87
Hoe het die ANC populêre kultuur gebruik om verset te toon?
"Deur middel van musiek, films, tydskrifte ens. Die ANC het die **Drum-tydskrif** gebruik om hul verset te benadruk
88
Wanneer en waar is die **Vryheidsmanifes** onderteken en wat het dit bevat?
Op 26 Junie 1955 het die ANC die Vryheidsmanifes te Kliptown onderteken. Dit het die beginsels bevat waarop hulle die NP-regering wou veg.
89
90
Wat het die ANC se **1952 Verset-aksie** behels?
Hulle het vir ’n paar dae geweier om hul pasboeke te dra. Hulle het geweet dat die regering nie genoeg polisiemanne gehad het om almal in hegtenis te neem nie. Die regering kon nie effektief optree nie en dat was 'n groot sukses omdat dir getalle aan hulle kant was."
91
Watter benadering het die ANC aanvanklik teen apartheid gebruik?
"’n Vreedsame (passiewe) verset. Daar was nie geweld betrokke nie. Dit was gebaseer op **Mahatma Gandhi** se beginsels."
92
Wat beteken "ondergronds gaan" vir die ANC en PAC in die 1960's?
In die geheim optree omdat hulle doen en late deur die regering verbied is
93
Wie was drie bekende leiers wat by Rivonia veroordeel is?
19 Persone is azngeklae en gevonnis sommiges lewenslank. Nelson Mandela, Govan Mbeki en Walter Sisulu... Hulle is na Robbeneiland gestuur
94
Watter aanklagte is tydens die Rivonia-verhoor gemaak?
Hoogverraad en sabotasie. (In die ANC se geval het hulle bom aanvalle op siviele persone en staats-instellings beplan en is daarvoor aangekla.)
95
Wat is hoogverraad?
Wanneer jy die staat en symense verraai het
96
Wag is sabotasie?
Wanneer jy met opset eiendom beskadig soos om infrastruktuur op te blaas.
97
98
Wat was die ANC se "Umkhonto we Sizwe"?
Die hoofkwartier van die militêre arm van die ANC.(Op Lilliesleaf net buite Johannesburg.)
99
Wanneer was die Rivonia verhoor/ Nelson Mandela in hegtenis geneem?
11 Julie 1963
100
Wanneer het Suid-Afrika 'n republiek geword?
Op 31 Mei 1961... Suid-Afrika het sonder 'n Statebond', 'n Republiek' geword i.p.v. 'n Unie
101
102
103
Wat is die Statebond?
Organisasie van al die lande wat eens Britse kolonies was.
104
Wat was die gevolg van Sharpeville vir die ANC en PAC?
Die ANC en PAC het besluit dat dit die einde van die vreedsame verset is en het oorgegaan tot geweld en Sobukwe en ander leiers is in hegtenis geneem na Robbeneiland en eers na 9 jaar vrygelaat onder huisarres
105
Noem lande wat deel is van die statebond
Australië, Indië, Kenia en SA
106
Wat het op 31 Maart 1960 in Sharpeville gebeur?
Die PAC het hul pasboeke verbrand en die polisiestasie omsingel en begin oproererig raak. Daar was onervare polisie wat paniekerig geraak en het geskiet: 69 mense is doodgeskiet en honderde beseer
107
Wanneer en waarom is die PAC gestig?
In 1959 het 300 lede van die ANC wegbreek en die PAC ('Pan Africanist Congress of Azania') gestig. Hul leier was Robert Sobukwe. Hulle het gesê dat Suid-Afrika aan die Afrikane behoort en dat Afrikane swart is
108
Wanneer het Suid-Afrika 'n demokrasie geword?
1994
109
Wanneer het Suid-Afrika 'n Republiek geword?
1961
110
Wanneer het Suid-Afrika 'n Unie geword?
1910
111
Wie was die president van Transvaal voor die Anglo-Boereoorlog?
Paul Kruger
112
Wie was Bram Fischer?
'n Suid-Afrikaanse regsgeleerde anti-apartheidsaktivis en kommunis. Hy was 'n leidende figuur in die stryd teen apartheid en het veral bekend geword vir sy verdediging van Nelson Mandela en ander anti-apartheidsaktiviste tydens die Rivonia-verhoor.
113
Waarvoor was Bram Fischer bekend?
Hy hef Nelson Mandela en die ANC-aktiviste verdedig. Hy was 'n lid van die SACP. In 1965 is hy gearresteer en tot lewenslange tronkstraf gevonnis, maar later vrygelaat weens siektel
114
Wie was die Oranje Vrystaat se presiddnt voor die Anglo-Boereoorlog?
M.T. Steyn
115
Het Natal en die Kaapkolonie 'n Suid Afrikaanse president gehad?
Hulle was onder Britse beheer
116
Pas die volgende eienskappe by 'n vorige Pres van SA en gee die jare waarin hul regeer het: Moes met behulp van 'n tolk Engels praat
Louis Botha (1910 - 1919)
117
Sy bynaam was die "Groot Krokodil"
P.W. Botha (1978-1989)
118
Bekend as Madiba en hy was 'n goeie leier
Nelson Mandela (1994-1999)
119
Hy was vir 'n baie kort tydperk president
Kgalema Montlante (2008 - 2009)
120
Sy bynaam was Leeu van die Noorde
J.G. Strijdom (1954-1958)
121
Hy was 'n baie sosiale persoon
B.J. Vorster (1966-1978)
122
Hy was twee keer Eerste Minister
Jan Smuts (1919-1924) (1939-1948)
123
Hy onderhandel die nuwe SA
F.W. de Klerk (1989-1994)
124
Hy kom van Bloemfontein
JBM Hertzog (1924-1939)
125
Hy sax eers 'n dominie.
D.F. Malan (1948-1954)
126
127
Het in Rusland studeer en rook pyp
Thabo Mbeki (1999-2008)
128
Hy is deur Tsafendas in die parlement vermoor
H.F Verwoerd (1958-1966)
129
Hy is 'n Zoeloe en het baie kinders
Jacob Zuma (2009-2018)
130
Hy is 'n Venda en baie goeie besigheidsman.
Cyril Ramaphosa (2018-nou)
131
Waar of vals: Na die einde van die Anglo-Boereoorlog in 1902 was die hele SA onder Britse beheer
Waar
132
Bespreek VN en Menseregte
☆Die Tweede wêreldoorlog eindig in 1945. Wêreldleiers besluit dat die menseregteskendings wat die die Nazi's gepleeg het nooit weer mag plaasvind nie. ☆Om te verseker dat die Nazi-leiers verantwoording doen vir hulle dade, word hulle aangekla en verhoor by 'n stad in Duitsland met die naam Nuremburg. Daarom staan die verhoor ook bekend as die Nuremburg-verhoor. ☆ Die meeste van die Nazi-leiers kry die doodstraf. Rudolf Hess kry 40 jaar tronkstraf. Herman Goering pleeg selfmoord deur 'n sianied- pil te drink net voordat hy gehang sou word. ☆Die Atlantiese Handves was samesprekings tussen Winton Churchill van Brittanje en Franklin Roosevelt van die VSA. In 1941 het hierdie twee leiers tydens die gesprekke, in Kanada, besluit om na die oorlog 'n wêreldorganisasie te stig wat internasionaal beheer sou uitoefen oor menseregte en ook die besluite aangaande die straf vir die lande wat die reëls nie nakom nie. ☆Suid-Afrika se Eerste-Minister van die tyd was Jan Smuts. Hy het die wêreldorganisasie aan Winston Churchill (Engeland se Eerste minister) voorgestel. Smuts het ook gehelp om die dokumente vir die stigting van die VN op te stel, In 1945 is die Verenigde Nasies (VN)gestig