Kwtoets 3 deck 2 Flashcards

(43 cards)

1
Q

wat is bevolkingsontploffing ?

A

vinnige toename in wereld se bevolking agv meer geboortes as sterftes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wat is die oorsake van bevolkingsontploffing ?

A
  • verbeteringe in tegnologie en voedselproduksie

* sterftes verlaag agv verbeterde mediese sorg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

gevolge van bevolkingsontploffing

A
  • sal nie genoeg voedsel of spasie wees vir die aantal mense nie.
  • Regerings sal die fasiliteite moet verdubbel = groot las op ekonomie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

manier om snelle bevolkingsgroei te beheer ?

A

gesinsbeplanning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

mense wat gedwing word om te trek

A

gedwonge migrasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

mense wat self kies om na ‘n nuwe plek te trek

A

vrywillige migrasie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

eie land verlaat om in ‘n ander land te woon . =

A

emigrant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

iemand van ander land in hierdie land inkom ? =

A

immigrant

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

hoekom word mense gedwing om te migreer ?

A
  • oorlog
  • konflik
  • ras,godsdiens
  • misdaad
  • natuurrampe
  • voedseltekorte
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

hoekom vind vrywillige migrasie plaas ?

A
werk
klimaat 
sosiaal
behuising
skole en universiteite
beter salarisse
maatskaplike toestande
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

beweging van mense binne ‘n land uit landelike gebiede in stedelike gebiede

A

landelik-stedelike beweging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

landelik-stedelike migrasie lei tot afname in aantal mense in landelike gebiede en ons noem dit?

A

ontvolking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

toename in mense in dorpe en stede

A

verstedeliking

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

groot stede met bevolking van meer as 10miljoen

A

megastede

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

waarom trek mense uit landelike gebiede ?

A
werkloosheid
lae lone
droogtes
plaasmoorde
gebrek aan opvoedkunde
swak medies
swak infra
swak behuising
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

watter faktore lok mense na stede ?

A

werksgeleenthede
beter salaris
beter dienste
beter sosiale dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

gevolge van landelike ontvolking ?

A
minder plaaswerkers
bes sluit
agteruitgang
veroudering van bevolking
spookdorp
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

gevolge van verstedeliking ?

A
oorbevolking
oorbenutting van dienste
misdaad
werkloosheid
behuisingstekort
19
Q

hoe kan landelike ontvolking voorkom word ?

A

werkskepping
beter dienste
beter boerderymetodes
beter infra

20
Q

wat is die armoedesiklus?

A

arm mense word met verloop van tyd al hoe meer maatskaplik en ekonomies benadeel

21
Q

wat is trekarbeid ?

A

arbeiders wat tydelik na ‘n gebied trek agv werk en geld

22
Q

wat us vlugtelinge ?

A

hulle migreer tydelik of permanent omdat hul glo hul lewens is in gevaar

23
Q

wat is transhumering ?

A

Seisoenale beweging van mense en hul lewende hawe ( diere ) oor kort afstande. Gewoonlik na hoer weilande in die somer en lae valleie in die winter waar hulle beskut is teen die koue

24
Q

waarom het vlugtelinge ‘n regstatus ?

A

vir beskerming

25
deur wie word die vlugtelinge beskerm ?
UNHCR
26
waarvoor staan UNHCR
Verenigde Nasies se Hoe kommissie vir vlugtelinge
27
waar word die meeste vlugtelinge aangetref ?
Asië en Afrika
28
het veewagters 'n permanente huis ?
Ja. gewoonlik in valleie. Slegs die veetroppe beweeg rond
29
houdings teenoor immigrante ?
veroorsaak xenofobie bevolkingstoename ( groter druk op hulpbronne ) tradiesies en praktyke verskil
30
MIV?
Menslike imminuteitsgebreksvirus
31
Vigs
Verworwe imminuteitsgebrekssindroom
32
Is Miv en vigs dieselfde ding ?
Nee, MIV is virus wat vigs veroorsaak
33
epidemie ?
vernietig gesinne ( klein )
34
pandemie ?
vernietig mense om die wereld ( groot )
35
hoe kan vigs oorgedra word ?
naalde skeermesse bloed seksuele kontak
36
hoe kan vigs nie oorgedra word nie
``` hande skut soen eetgerei aanraking swem drink speel telefone ```
37
watse gevolge hou Miv en vigs in vir gesinne ?
``` verlies van inkomste verloor werk spaargeld krimp harde werk om na die siek te kyk hoë kostes bv begrafnis en medies kinders vir hulself sorg na afsterwe van ouers ```
38
gevolge op gesondheidsfasiliteite
``` fasiliteite raak min ,siektes raak te veel stelsels verswak behandeling is baie duur duur versorging fondse raak uitgeput ```
39
gevolge op die produksie van goedere
voedselproduksie neem af arbeidsmag neem af verlies aan vaardighede verlies aan produktiwiteit
40
gevolge op ekonomie
afname in ekonomie ( bbp , bbp/capita ) afname in opvoeding , gesondheid laer beleggings in jonger geslagte
41
uitwerking op bevolkingsstruktuur ?
``` lae bevolkingsaanwas agv sterftes laer lewensverwagting sosio-ekonomiese probleme geslagsongelykheid stremming op maatskaplike dienste ```
42
effek op ouderdom en geslagstruktuur ?
``` baie sterftes onder jong mense baie sterftes onder produktiewe werkouderdom verloor baie ouers en werkers meer infeksie onder vroue as mans diskriminasie ```
43
hoe voorkom kan word :
``` gereelde toetse beskermde seks / kondome vermy spuitnaalde bly by een bedmaat voorgeskrewe medikasie bewusmakings veldtogte beleide om vigs te hanteer ```