LE 1: Inkomste en uitgestelde belasting Flashcards

(17 cards)

1
Q

Die doel van IAS 12 is om te verseker dat die korrekte belasting bedrae in die finansiële state erken en openbaar word. Ons bereken die Rekeningkundige wins deur IFRS toe te pas, alhoewel SARS belasting hef op die belasbare wins. Die verskil tussen die rekeningkundige wins en belasbare wins is as gevolg van:

a. Permanente verskille

b. Verskil in professionele oordeel tussen bestuur en SARS

c. Tydelike verskille

d. SARS se belastingjaar wat moontlik verskil van die entiteit se jaareinde

A

Permanente verskille

Tydelike verskille

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die huidige inkomstebelasting koers vir Maatskappy in Suid-Afrika is:

Vraag 2Antwoord

a.
27%

b.
28%

c.
80%

d.
21,6%

A

27%

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Kapitaalwinsbelasting word gehef op ‘n wins erken met die verkoop van ‘n bate. Die kapitaalwins word bereken as die verskil tussen die verkoopprys en die basis koste van die bate. 80% van die kapitaalwins is onderhewig aan normale belasting (teen die inkomstebelasting koers).

Vraag 3Antwoord
Waar
Vals

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Tydelike verskille word bereken as:

Vraag 4Antwoord

a.
A. Die beweging in belasting tussen twee finansiële periodes

b.
A. Die som van alle vrygestelde items

c.
A. Die som van die belastingbasis van ʼn bate/las en die drabedrag van ʼn bate/las

d.
A. Die verskil die belastingbasis van ʼn bate/las en die drabedrag van ʼn bate/las

A

Die verskil die belastingbasis van ʼn bate/las en die drabedrag van ʼn bate/las

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Die belastingbasis van grond is altyd nul aangesien SARS geen aftrekking toestaan op grond nie. Die tydelike verskil wat onstaan is vrygestel, aangesien die tydelike verskil nie die rekeningkundige wins of belasbare wins beïnvloed nie.

Vraag 5Antwoord
Waar
Vals

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Permanente verskille:

A

Ontstaan in die huidige tydperk maar gaan nooit teruggeskryf word nie, bv. ʼn inkomste ontstaan wat nie belasbaar is nie of ’n uitgawe ontstaat wat nie vir belasting doeleindes afgetrek kan word nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Tydelike verskille:

A

Die rekeningkundige en belasbare hantering van ʼn transaksie verskil in die huidige tydperk, maar oortyd gaan dit dieselde effek/uitwerking hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Permanente verskille ontstaan

A

Inkomste ontvang wat nie belasbaar is nie (Vrygestelde inkomste) Bv. Dividendinkomste

Uitgawes betaal wat nie vir belasting doeleindes aftrekbaar is nie. (Nie-aftrekbare uitgawes). Bv. Boetes en donasies

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Kapitaalwins belasting ontstaan wanneer

A

’n kapitale bate verkoop word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Kapitale bates sluit onder andere die volgende in:

A

Eiendom, aanleg en toerusting
Finansiële bates (aandele, effekte)
Ontasbare bates

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoeveel % van kapitaalwins is belasbaar

A

80% vir maatskappye

en 40% vir individue

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Tydelike verskille

A

Die rekeningkundige en belasbare hantering van ʼn transaksie verskil in die huidige tydperk, maar oortyd gaan dit dieselde effek/uitwerking hê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Tydelike verskille ontstaan:

A

Toevallingsbeginsel (tydperk wanneer ʼn transaksie te boek gestel word)

Waardevermindering (IFRS) vs slytasie (SARS)

Belasting verliese / Aangeslane verlies / Vasgestelde verliese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Belasting basis:

Bate:

A

die bedrag aftrekbaar vir belasting teen toekomstige ekonomiese voordele

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Belasting basis:
LAS:

A

drabedrag minus bedrag aftrekbaar vir belasting in toekomstige jare

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Belasting basis:
Vooruitontvange inkomste:

A

drabedrag minus bedrag van inkomste nie belasbaar in toekomstige jare