LE 3: Inkomste uit kontrakte Flashcards

(8 cards)

1
Q

Wat is die 5 kriteria wat aan voldoen moet word vir ‘n kontrak om te bestaan

A
  1. Partye het kontrak goedgekeur?
  2. Partye se regte to goed/dienste kan geidentifiseer word

3.

4.

5.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Klasvoorbeeld 1
Op 5 November 2023 het ‘n kliënt versoek om ‘n groot hoeveelheid tydskrifte by ABC Beperk te
laat druk. Die kliënt is nog nie in staat om presies te identifiseer hoeveel tydskrifte hy sal moet laat
druk nie, maar het daarop aangedring dat dit gedurende Desember gedruk sal moet word.
ABC Beperk het tot hierdie bepalings ingestem, maar aangesien Desember ‘n uiters besige maand
vir die drukkers is, het hulle vereis dat die kliënt a R5 000 deposito betaal om die druktyd te
verseker.
Die deposito sal teen die kontrakprys verreken word, maar dit is nie terugbetaalbaar in die geval
dat die kontrak gekanselleer word nie.
Die deposito is op 12 November 2023 betaal. Die kontrak is op 28 November 2023 gekanselleer.
VERLANG:
Verduidelik hoe hierdie kontrak verantwoord moet word (Rekeningkundig)

A

12 November 2023
Dt. Bank 5 000
Kt. Terugbetalingslas (SFP - L) 5000
(Erken die las)

28 November 2023
Dt. Terugbetalingslas 5000
Kt. Inkomste (SOI - I) 5000
(Erken Inkomste)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definisie van kontraklas

A
  • Entiteit se verpligting
  • om goed/diens aan klient oor te dra
  • waarvoor entiteit vergoeding ontvang het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Aparte kontrak indien BEIDE die volgende kriteria aan voldoen word:

A
  1. Toename in omvang as gevolg van ekstra goed/dienste wat onderskei baar is
  2. Kontrakprys neem toe met bedrag wat losstaande verkoopprys van ekstra goed weerspieël
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

n Motorhandelaar het ‘n kontrak met ‘n klient onderteken wat instem tot die verkoop van ‘n motor
vir R100 000. Die motorhandelaar is al vir 5 jaar in besigheid.

Oorweeg die volgende scenario’s en verduidelik of die bykomende terme uitdruklik (eksplisiet) of
implisiet is

A: Die kontrak noem spesifiek dat ‘n 3-jaar instandhoudingsplan gratis by die koop gegee
sal word. Hierdie onderhoudsplan het ‘n waarde van R10 000.

B: Gedurende die afgelope 5 jaar word daar aan al die kliente wat verkoopsooreenkomste
aangaan ‘n gratis instandhoudingsplan gegee. Dit word nie in die kontrak vermeld nie.
Soortgelyke instandhoudingsplanne het tans ‘n waarde van R10 000.

C: Nadat die kontrak met die klient onderteken is, en om die klient aan te moedig om ‘n
tweede motor vir haar seun te koop, het die handelaar die klient gebel om aan te kondig
dat hulle vir haar ‘n gratis instandhoudingsplan saam met haar motor sou gee.

A

A: Eksplisiet = kontrak spesifiseer uitdruklik dat ‘n gratis instandhoudingsplan by die koop
gegee sal word.

B: Implisiet = vorige besigheidspraktyke wat gratis instandhoudingsplan met aankoop van
motor verskaf, gee klient ‘n geldige verwagting op aanvang van kontrak dat hulle ook gratis
instandhoudingsplan sal kry.

C: Geen = instandhoudingsplan nie uitdruklik gespesifiseer in kontrak nie en op aanvang van
kontrak verskaf vorige besigheidspraktyke geen verwagting van ‘n instandhoudingsplan nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Transaksieprys =

A

vergoeding waarop entiteit verwag om op geregtig te wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Klasvoorbeeld 6
n Entiteit het ‘n kontrak aangegaan met ‘n vaste vergoeding van R400 000 en ‘n veranderlike
vergoeding wat op R300 000 geskat word (skatting gebaseer op verwagte waarde).
Die hoogs waarskynlike veranderlike vergoedingsbedrag wat nie tot ‘n beduidende terugskrywing
van inkomste sal lei nie, beloop R250 000.
VERLANG:
Bereken die transaksieprys en verskaf die joernaalinskrywings vir bogenoemde transaksie.

A

250 000 + 400 000 = 650 000

Dt. Handelsdebiteure 650000
Kt. Inkomste 650000

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly