Lewenswetenskappe Flashcards

Fotosintese (7 cards)

1
Q

Gee die wetenskaplike term vir die volgende beskrywing:

Die proses wat groen plante en sommige bakteriee gebruik om hul eie voedsel met behulp van lig sontralingsengergie te vervaardig

A

Fotosintese

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Waar vind fotosintese plaas

A

Binne die organel Chloroplaste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die vergelyking van fotosintese

A

Koolstofdiosied+water+lig cholrofil&Ensieme=Glukose+Suurstof

CO2+H2O+Lig Chlorofil&Ensieme=C6H12O6+O2

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Bemoem die fuksies van ‘n chloroplast

A

Die proses van fotosintese vind in die chloroplast plaas. chrolofil vang ligenergie vas wat deur plante gebruik word om CO2 en water om te skakel na die chemiese protensiele energie wat in voedsel aangetref word

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Noem en beskryf die twee fases van fotosintese

A
  1. Ligfase
    Kan slegs in die teenwoordighied van lig
    plaasvind
  2. Donkerfase
    Kan in die teenwoordigheid of afwesigheid
    van lig plaasvind. Die donkerfase volg op die
    ligfase en kan slegs plaasvind indien die
    ligfase plaasgevind het
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Waarom is fotosintese belangrik

A

1.Lewe is afhanklik van die proses van
fotosintese omdat alle lewende organises hulle
voedingstowwe indirek of direk van groen
plante kry

  1. Fotosintese hou die suursof en
    koolsfofdioksied vlakke in die atmosfeer
    konstant. Die Suurstof wat tydens fotosintese
    afgegee word is beskikbaar vir respirasie en
    die koolsofdioksied en verbranding van
    brandstowwe wat tydens resprasie verygestel
    word, word vir fotosintese gebruik. Dit keer dat
    die koolstofdioksiedvlakke in die aftmosfeernie
    te hood word nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Benoem en beskryf die drie faktore wat fotosintese affekteer

A
  1. Koolstofdioksiedkonsentrasie
    ‘n Afname in die
    koolstofdioksiedkonsentasie
    sal die tempo van fotosintese laat afneem, maar ‘n styging tot 0,5% in die
    koolstofdioksiedkonsentrasie bring ‘n
    toename in die tempo van fotosintese. Na 10-15 ure sal die tempo van fotosintese afneem

2.Temperatuur

Die optimum temperatuur vir fotosintese in 25
grade celcius. As die temperatuur van 10
garde celcius tot 25 grade celcius styg sal die t
tempo van fotosintese toeneem. Enige verdere
styging in temperatuur sal lei tot ‘n afname in
die tempo van fotosintese omdat die ensieme
wat in die donkerfase beheer gedenatureer
raak

  1. LigintesiteitLigintenisteit laat die tempo van fotosintese
    versnel ten spyte van die temperatuur laer as
    die optnimum temperatuur, maar nie soveel
    as wanneer die tempertuur by die optimum is
    nie. Die tempo van fotosintese plat ook af by
    ‘n veel laer ligintensiteit as die temperatuur
    nie optimaal is nie. Temperatuur is dus ‘n
    beperkte faktor
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly