Vaksiene Flashcards

(4 cards)

1
Q

Wat is ‘n vaksien?

A

‘N vaksien is iets wat in die liggaam ingevoer word om immuniteit teen ‘n siekte te verbeter. ‘n Vaksien bevat gewoonlik ‘n verswakte of dooie vorm van ‘n mikroorganisme of die gifstowwe wat daardie mikroorganisme produseer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat doen ‘n vaksien?

A

Dit stimuleer die liggaam se immuunstelsel om teenliggaampies teen ‘n bepaalde siekte te vervaardig sonder om die persoon siek te maak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Benoem voorbeelde van kindersiektes?

A

Masels, pampoentjies en duitse masels

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat word ‘n tweede vaksien dikwels genoem?

A

onderskragingsdosis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly