Maniere om ontwikkeling te meet (Bl 32-34) Flashcards
(8 cards)
1
Q
Bbp
A
- Bruto binnelandse produk
- Dis hoe om die inkomste van ‘n land te meet
- Dit is die totale waarede val al die goedere en dienste wat ‘jn land in een jaar produseer
2
Q
BBP/capita (Die som)
A
BBP van ‘n land / Bevoling van land
BV
R 4200 biljoen / 50 000 000
= R 84000 / per persoon pj
3
Q
Meet sosiale aspekte van ontwikkeling
A
- Gaan oor die welstand en welvaart van die mense in daardie land.
- Lewensverwagting
- Geletterdheidsvlakke
4
Q
Lewensverwagting
A
- Die aantal jaar wat die gemiddelde persoon na verwagting sal lewe
5
Q
Hoe word lewensverwagting beinvloed
A
- Dieet
- Voedingswaarde
- Gesondheidsorg
- Siektes
- Sanitasie
- Kinder sterftes (Die aantal babas wat in hul eerste lewensjaar sterf)
6
Q
Geletterdheidsvlakke
A
- Om te kan lees en skry
- ‘n land met ‘n hoer inkomste in geneig om hoer geletterdheidvlakke te he
7
Q
Meet omgewingsaspekte van ontwikkeling (LEES DEUR BL 34)
A
- Stedlik-landelike bevolking
- Koolstofvrystellings
8
Q
Ontwikkeld lande het meer besoedeling (LEES DEUR BL 34)
A
Ontwikkeld lande het meer besoedeling (LEES DEUR BL 34)