Ontwikkeling Definiesies (Bl 29-30) Flashcards
(10 cards)
1
Q
Definiese van ontwikkeling
A
Ontwikkeling as ‘n verbetering in die faktore wat die gehalte en standaard van ‘n mens se lewe beinvloed
2
Q
Die 3 hoofareas binne ontwikkeling is
A
Die ekonomie, samelweing en omgewing
3
Q
Watter faktore van ontwikkeling is daar
A
Die ekonomie, samelweing en omgewing
4
Q
Ekonomiese aspekte van ontwikkeling
A
- ‘n Land se ekonomie verwys na l die aktiwiteite wat mense gebruik (Aasook hulpbronne om welstand te skep)
- BV ondernemings,nywerhede en hanel wat mense in diens neem en geld maak.
5
Q
Definiese van Ekonomiese aspekte
A
- Verbetering in ‘n persoon se standaars van lewe en ‘n land se welstand.
6
Q
Met toenemende welvaart wat kan ‘n land doen?
A
‘n Land se infrastruktuur verbeter, bv paaie, behuising, water- en elekstisiteitsvoorsiening
7
Q
Sosioale aspekte van ontwikkeling
A
- Die woord sosiale is gekoppel aan die samelewing of aan mense
- Dit is nie goed as ‘n land se rykdom verhoog maar sy mense se lewensgehalte verbeter nie.
- Maatskaplike ontwikkeling - menselike ontwikkeling
8
Q
Voorbelelde van maatskaplike ontwikkeling
A
- Verbetering van opvoeding,opleiding,gesondheisord en behuising
- Die versekering dat vroue en kinders gelyk behandel word
- Sosiale sekerheid, bv pensione vir bejaardes, ongeskiktheustoelaes en behoeftes van die armes
- Die besekrming van menseregre, vryheid, veiligheid en sekuriteit
8
Q
Menselike ontwikkeling
A
- Gaan oor die welsyn van mense en hul gesondheid, gemak, geluk en voorspoed.
9
Q
Omgewingsaspekte van ontwikkeling
A
- Gaan oor besoedeling
- natuurlike wereld
- Lug, land, water en alle plante en diere
- As ontwikkeling betekenisvol en volhoubaar is, rig dit nie skade aan die omgewing nie.