Mia, Geo, Kwartaal 1 Flashcards
(35 cards)
Skuins lugfoto’s
wys die land van bo teen ‘n hoek.
Vertikale lugfoto’s
wys die land vanaf direk bo die Aarde se oppervlak.
hoekom is vertikale lugfoto’s voordeelig
dit s help kartograwe om die Aarde se oppervlak van dieselfde hoek as ‘n kaart te sien.
Die skaal van die vertikale lugfoto is slegs akkuraat
teenoor die middel van
die beeld
Wat is ‘n Kontoerlyn
‘n Kontoerlyn is ‘n simboliese horisontale lyn wat die hoogte en vorm van ‘n
helling aandui.
Waarvoor word ‘n Kontoerlyn gebruik
Ons gebruik kontoerlyne op kaarte om ons inligting te gee oor die hoogte en
vorm van landskapseienskappe soos heuwels, berge en valleie
Waar of Onwaar
Elke kontoerlyn verbind
plekke wat dieselfde hoogte bo seevlak het.
Waar
Hoe stel n kaart voorwerpe op die grond voor?
Ons gebruik simbole en kleure op kaarte om voorwerpe wat op die grond is,
voor te stel.
gee n vorbeeld van n simbool wat op kaarte gebruik word om hoogte op n kaart wys
Kontoerlyne is ‘n tipe simbool wat gebruik word om die hoogte op kaarte te
wys
kontoerinterval
Die afstand tussen elke kontoer
Gradiënt
Gradiënt beskryf die steilheid van ‘n helling
‘n Helling sal ‘n steil gradiënt hê as daar ‘n
groot verskil in die hoogte tussen
twee plekke is, terwyl die horisontale afstand tussen die twee plekke nog klein
is (‘n voorbeeld hiervan is ‘n krans).
‘n Helling sal ‘n sagte gradiënt hê as die
hoogteverskil tussen die twee plekke
klein is en die landafstand is lank (byvoorbeeld ‘n effense skuins veld).
Om die gradiënt te bereken
moet ons die hoogte tussen twee plekke en die
horisontale afstand tussen twee plekke ken.
Wat is ‘n Ortofoto?
‘n Ortofoto beeld is ‘n kombinasie van ‘n vertikale lugfoto en ‘n kaart.
Wat gebruik Kartograwe om die skaal te verbeter en
verwringings te verwyder op n ortofoto?
Kartograwe gebruik ‘n rekenaarprogram om die skaal te verbeter en
verwringings te verwyder.
Wat kan alles getoon word op n Ortofotokaarte?
Ortofotokaarte toon pleknaam, kontoerlyne, padnommers en ‘n rooster wat
koördinasie toon.
Hoe word hoogte getoon op ortofotokaarte?
• Ortofotokaarte het kontoerlyne.
• Hulle is in 5m intervalle.
• Nie alle kontoerlyne is genommer nie.
• Ortofotokaarte toon ook hoogte met plekhoogte (punte gemerk met ‘n kol toon
die presiese hoogte van die land) bv. bo-op ‘n heuwel.
Hoe kan ortofotos landskap beskryf en grondgebruik identifiseer?
- Vertikale lugfoto’s toon ‘n kaartaansig van grond.
* Kartograwe gebruik vertikale foto’s om te help om ortofotokaarte te skep
Topografiese kaarte se funksie
Topografiese kaarte wys verskillende eienskappe op ‘n stuk grond
Wat beteken ‘Topografiese’?
‘Topografiese’ beteken dat dit die vorm van die land op ander kenmerke toon
‘N Skaal van 1:50 000 beteken ?
‘N Skaal van 1:50 000 beteken een cm op die kaart verteenwoordig 50 000cm
of 500m op die grond.
Wat gebruik n topografiese kaart om regte voorwerpe voor te stel?
Topografiese kaarte gebruik simbole om regte voorwerpe voor te stel.
Gee voorbeelde waarvoor simbole op n topografiese kaart gebruik kan word?
• Simbole kan lyne, letters, getalle, skadelike gebiede, ens. Wees.