Teg. les 1+2 kwartaal 3 Flashcards

(12 cards)

1
Q

‘n Elektriese stroom is?

A

‘n vloei van lading in ‘n geleier.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Stroom vloei slegs wanneer daar ?

A

‘n volledige baan (kringe) is sonder

enige leemtes.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Die beste geleier is?

A

metaal.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

‘n Stroom kan ook in sekere vloeistowwe vervoer word.

Waar of Onwaar

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

As jy ‘n elektriese produk ontwerp, moet jy ‘n kringdiagram kan teken
met die korrekte simbole vir die elektriese komponente.
Waar of Onwaar.

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Die sel is in reeks verbind as:

A

Die positiewe pool van een sel gekonekteer is aan die negative pool van n ander sel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Die sel is in parallel verbind as:

A

Die positiewe pool van elke sel gekonekteer is aan die positiewe pool van die volgende sel.

Daar is dan soveel paai vir die stroom soos wat daar selle is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Die lamp in die kring met een sel is omtrent so helder soos die lamp met
twee selle in parallel geskakel.
Waar of Onwaar

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Die lamp in die kring met twee lampe in n reeks brand die helderste.
Waar of Onwaar

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Is dit moeilik produkte te koop waar die selle parallel verbind is?

A

Ja

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

As die voltage van selle in parallel geskakel is, en dit is nie dieselfde nie,
sal die stroom vloei van selle met hoër spanning na n sel met laer spanning. Dit veroorsaak energieverlies.
Waar of Onwaar

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

As die voltage egter parallel is, en dit is dieselfde sal die
selle baie langer duur as in ‘n kringbaan met ‘n enkele sel waar die voltage dieselfde is.
Waar en Onwaar

A

Waar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly