MIKRO - ORGANISMES Flashcards
(50 cards)
Waarom is dit so moeilik om viruses te klassifiseer?
Dit kan nie as lewend of nie-lewend beskou word nie.
Dit is nie in enige van die 5 koningkryke geplaas nie = lewende chemikaliee.
Wat is die twee komponente waaruit alle viruses bestaan?
- Proteienkapsel: beskerm die genetiese materiaal.
- Nukleiensuur (DNA & RNA): genetiese materiaal van virus.
Wat beteken dit dat virusse aselluler is?
- Nie volledige selle
- Geen sitoplasma en membraangebonde organelle
- Prokarioties
Wat is die grootte van baie klein virusse?
20 – 300 nanometer.
Hoe word virusse beskou in terme van parasitisme?
Hulle word beskou as verpligte parasiete.
Wat is ‘n patogeen?
Mikro-organisme wat siektes veroorsaak.
Hoe spesifiek is virusse wat gasheerselle betref?
Die proteienkapsel van virus bevat komponente van membraan van gasheersel en kan dus aan membraan vasheg.
Wat is die naam van ‘n virus wat bakteriee aanval?
Bakteriofaag.
Wat is die eerste stap in die replisering van virusse?
Adosorpsie – virus heg vas aan die oppervlakte van die gasheersel.
Wat gebeur tydens die indringing fase van virus replisering?
Die nukleiensuurinhoud van die virus word ingespuit in die gasheersel.
Wat is die simptome van hondsdolheid?
- Tas jou senuweestelsel aan – kopseer, koors, seer keel.
- Gaan na die brein – gedeltelik verlam, hidrofobie, mal en aggresief.
Wat veroorsaak MIV?
Virus in ligaamsvloeistowwe van geinfekteerde persoon.
Wat is die simptome van COVID-19?
- Koors
- Seer spiere
- Moegheid
Wat is die oorsaak van polio?
Gedeeltelik of permanente verlamming.
Wat is die rol van virusse in ekosisteme?
- Maak van vaksienes.
- Patogene verlaag menslike bevolkings getalle.
- Hou dominante gasheerspesies in bedwang.
Tot watter koningkryk behoort bakteriee?
Prokarioties.
Waar kan bakteriee aangetref word?
- In lug
- Varswater
- Seewater
- Menslike vel
- Menslike dunderm
Wat is die drie vorme waarvolgens bakteriee geklassifiseer word?
- Spirilli - spiraalvormig
- Bacilli - staafvormig
- Cocci - sfeervormig
Wat is fotosintetiese bakteriee?
Gebruik sonlig, vervaardig eie voedsel.
Wat is chemosintetiese bakteriee?
Chemise reaksies, bv. deur nitrietse in nitrate te verander.
Hoe kan bakteriee voortplant?
Ongeslagtelike voortplanting deur tweedeling.
Wat is die belangrikheid van bakteriee in die omgewing?
- Fotosintetiese bakteriee
- Ontbinding
- Sirkulering van stikstof
Wat is die simptome van cholera?
- Naarheid
- Braking
- Loop maag
Wat is die oorsaak van tuberkulose?
Bakteriee – mycobacterium tuberculosis.