Mitose Flashcards
(20 cards)
Sinoniem vir liggaamselle?
somatiese selle
die verdeling van liggaamselle wat tot groei van n organisme lei?
mitose
die seldelingsproses waartydens geslagselle gevorm word?
meiose
die DNA gedeelte van die chromosoom wat n sekere erflikheids eienskap bepaal?
geen
die verdubbeling van DNA molekule gedurende interfase?
replisering
die tydperk waartydens die sel groei,genetiese materiaal repliseer en verdeel?
selsiklus
die tydperk tussen twee opeenvolgende seldelings waartydens selgroei en replisering van DNA plaasvind?
Interfase
die verdeling van die selkerne en chromosome?
kardiokinese
die verdeling van sitoplasma, organeele en selmembrane?
sitokinese
die fase van mitose wat op Profase volg?
metafase
die laaste van die vier fases va mitose?
telofase
die selstrukture wat die spoel vorm tydens seldeling?
sentriole
die strukture wat twee chromatiede aan mekaar heg om ‘n chromosoon te vorm?
sentromeer
die skeiding wat tydens Telofase in die sitoplasma van die dierselle onstaaan?
insnoering
die skeiding wat tydens Telofase in die sitoplasma van die plantselle ontstaan?
selplaat/selwand
‘n massa weefsel wat a.g.v. onbeheerdsde mitotiese selverdeling in die liggaam vorm?
gewas/tumor
kanker wat deur die sirulasie van bloed versprei?
metastase
agens wat kanker veroorsaak?
karsinogeen
behandelings van kanker deur die gebruik van chemiese middels?
chemoterapie
behandelings van kanker deur middel van radioaktiewe bestraling?
radioterapie