'n Beter Lewe vir Mams Flashcards
Afrik P2 (37 cards)
Titel betekenis:
Solly smokkel ter wille van ‘n beter lewe vir sy ma met dwelms:
Sy is ongelukkig met wat hy doen, maar Solly kan nie omdraai nie.
agterground:
MANENBERG: township
Kaapse vlakte, kaapstad
(huistaal / kaapse
Tema:
- Misdaad
- Dwelmhandel
(groot maatskaplike probleme van ons tyd)
Die dieper boodskap/ betekenis: ma/solly
*Dit wys ook dat armoedige mense wat nie natuurlik misdadigers nie- tot misdaad kan dryf
*Hulle raak vasgevang in ‘n leefwyse waarvan bair keer boodlotting (fatal) is: tronk
Soos mams:
Daar is ook mense wat ten spyte van swaarkry verkies om ‘n eerbare (honest) lewe
honest
eerbare
UITERLIKE KONFLIK
(tussen : Ma // Solly)
DWELMHANDEL
Op ‘n stadium - het mams en solly nie met mekaar praat nie
solly is hegtenis geneem is:
*besoek sy hom in die tronk
*en vergewe hom in haar hart
Mams:
skree op Solly
disappointed:
teleurgesteld
Innerlike konflik:
- Mams is bekommered oor Solly en Solly is bekommered oor mams
(wil haar nie hoor huil nie) - Solly voel SLEG omdat sy teen sy ma se wense gaan en wil graag haar vergifnis hê
derdepersoonserteller:
Ons leer wat gebeur met al die karakters
goeie voorneme:
sy verantwoordelikheid vir mams
Solly:
Hoofkarakter : moslem
Doen alles net om vir ma ‘n beter lewe te gee
Droom: ‘n groot huis vir mams
(Hy het nooit besef wat dwalms aan mense doen nie)
In skool: politieke optogte deelneem
word in tront doodgesteek en sterf voordat sy ma vergifnis weet.
die antagonis:
dwelmshandel
upbringing:
opvoeding met goeie waardes
Mams:
(ken haar deur optrede en solly se brief)
(skree en trane)
*enkelouer
*verloor haar werk by fabriek
*Offer baie vir kinders
(gee hulle goed opvoeding)
- sy wil niks van die dwelms weet nie
Moslem & godsdienstig
(sy bid dat God haar kinders sal beskerm)
ondertoon:
spanning
Spanning & Intrige
Solly se optrede lei tot tragedie.
1. Mams is onrustig oor solly.
2. Solly is ongelukkig omdat mams ongelukkig is.
3. eindig: hartseer
Solly se broers:
Yusuf & Yakoob
Afloop: Einde
tragies!
Solly word vermoor en hoor nie mams se vergifnis nie
Ironie:
- ‘n goedopgevoede seun (solly) by dwelmhandel betrokke raak.
- Solly se verkeerde keuses juis is om sy ma te help.
- Dwelmhandel nie bereik wat hy graag wou hê nie- sy ma verwerp alles.
** 4. Hy sterf voordat hy sy vergifnis gehoor het.
karakter: solly
ten spyte van sy matriekvrystelling, het geen ander werk as die van handlanger by ‘n bouery kan kry nie
Tydsverloop:
(ruimte)
oor maande, gedeelte van ‘n jaar