Rondom My (Dawie De Jager) Flashcards

Afrik P2 (63 cards)

1
Q

watter tipe gedig?

A

LIRIEK
(liefdesliedjie : klopjag)
*Digkuns wat sterk persoonlikheid gevoel
*Bevat woorde aan ‘n populêre lied.
*Uriese aard/ karakter

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Kenmerke van liriek:

A
  1. Dit is klankryk
  2. Lekker ritme
  3. Daar is stemmingvolle sang
  4. Uiting wan innerlike lewe van kunstenaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Funksie:
herhaling / iteratief

A

belangrikheid van inligting beklemton

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

funksie:
enjambemente

A

verhoog die musiekaliteit van die gedig en beheer die tempo

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Onafhanklike eenheid: elke strofe het ‘n Hoofletter & punt

A

aparte eenheid maak een gedig
elke stroof : verskillende gedagtes

MAAR: dra gesamentlik by tot die boodskap van die gedig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

…. (ellips)
(strofe 3)

A

dui aan die woorde wat weggelaat is
*die gee die leser ‘n kans om die woorde in te vul of om die idee te voltooi

(vonk verbeelding)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

alleenplasing
(ONDERGEKRY)

A

word gebruik om die woord/ idee te beklemtoon
*dit beklemtoon dat sy haastigheid in die verlede hom negatief bëinvloed het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

TEMA v.d gedig:

A

‘n mens moenie altyd haastig wees nie. Soms is daar dinge wat stadig gedoen moet word en waarvoor jy jou tyd moet vat.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Daar is 2 geliefdes in die gedig:

A

SPREKER
(een geliefde wat met sy/ haar geliefde praat)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

“ek”

A

eerstepersoonverteller

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

“hierdie keer”

A

Dit is die HUIDIGE TYD (nie ander kere nie)
*“n spesifieke keer: sy huidige verhouding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

“ek moet my tyd vat hierdie keer”

A

Hy wil nie en mag nie weer oorhastig weer nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

“want die haastigheid in my het my al veels te veel keer”

A

deur oorhaastigheid kan mens ‘n saak verbou

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

“ondergekry”
“ondergekry”

A

sy oorhaastigheid het al te veel kere in die verlede sy verhoudings opgemors.
*hy wil nie diselfde foute maak nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

“blou”
(dubbel betekenis)

A
  1. Kleur van oë
  2. neerslagtigheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

jou … jou … ou

A

assonansie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

“Ek weet daar is dinge wat jou ook nog pla”

A

Ek weet dis ook beter vir sy geliefde as hulle die verhouding stadig vat, want hy kan sien daar is dinge wat sy ook moet uitsorteer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

considerste:

A

bedagsaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

respectful

A

respekvol

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

“kom wys my wie jy is en wie jy graag wil wees”

A

Hy sal haar ruimte gee om te groei tot wie sy graag wil wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

“kom vat ‘n rukkie hier by my”

A

Dit is nie meer hy wat tyd wil vat nie maar sy en “net as jy wil”

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

rukkie:

A

‘n kort tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

“net as jy wil”

A

sy hoef haar nie VERPLIG nie te voel soos hy in die vorige twee strofes nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

“kom wees hier rondom my”

A

Hy wil die middelpunt van haar bestaan wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
"RONDOM"
as sy en hy voel, nooi hy haar uit om rondom (NABY; BY) hom te kom wees
26
Ontwikkeling:
Dit gaan nie nou meer oor hom nie, maar oor haar behoeftes (needs)
27
Hy is so onbaatsugtig:
daar is geen GEDWONGE
28
Na wie verwys die “my”in die titel?
Die spreker
29
Wat impliseer dit omtrent die spreker as sy geliefde romdom hom moet wees?
Hy/sy wil die middelpunt van die geliefde se bestaan wees.
30
Hoekom kan die titel van die gedig as ongewoon beskou word?
Gewoonlik sê ‘n mens “kom staan by my” of “kom staan langs my”
31
Watter tipe spreker kom in hierdie gedig voor? Gee EEN voordeel van hierdie tipe spreker.
Die ek-verteller/ eerstepersoon-verteller *Dit maak die gedig baie meer persoonlik
32
Waarna verwys “hierdie keer”?
Die huidige/ nuwe verhouding.
33
Watter eienskap van die spreker het in die verlede sy verhoudings laat misluk?
Sy/ haar haastigheid of oorhaastigheid.
34
Watter woord dui op die spreker se begeerte om sy tyd te vat?
“moet”
35
Waarom, dink jy, voel die spreker ook verplig om hierdie keer sy tyd te vat?
Hy/ sy wil nie weer foute soos in die verlede maak nie.
36
Noem TWEE MANIERE waarop die woord “ondergekry” beklemtoon word.
Deur alleenplasing en herhaling
37
Watter negatiewe gevolg, dink jy, het die spreker se oorhaastigheid voorheen in sy verhoudings gehad?
Omdat hy/sy te vinnig belangrike besluite geneem het, het sy vorige verhoudings misluk of nie lank gehou nie
38
Hoe weet die leser dat die geliefde terughoudend is?
“pla” en “terughou”
39
Verduidelik die dubbele betekenis van die woord “blou” in versreël 9.
Dit kan verwys na die kleur van die geliefde se oë of die feit dat die geliefde moontlik hartseer of neerslagtig is.
40
Watter element van die liriek word in strofe 2 gebruik? Waarom word hierdie element gebruik?
herhaling
41
Watter dinge, dink jy, pla die geliefde en hou haar terug?
Dalk beweeg hierdie nuwe verhouding te vinnig vir hom/haar. Dalk is die geliefde nog nie heeltemal oor die vorige verhouding nie.
42
Watter uitnodiging rig die spreker aan die geliefde? Noem 2.
Die geliefde hoef nie voor te gee nie en kan net homself/ haarself wees.
43
Watter ruimte bied die spreker die geliefde met hierdie uitnodiging?
‘n veilige ruimte, waar geen druk uitgeoefen word nie.
44
Hoe verskil die herhaling strofe 3 van strofe 1 & 2?
In die derde strofe wil die geliefde sentraal in die verhouding wees of die middelpunt van die verhouding wees.
45
Watter progressie/ontwikkeling kom by die spreker voor in strofe 3?
Die fokus verskuif heeltemal na die geliefde.
46
Dink jy die spreker is akkommoderend of versmorend in sy geliefde? Verduidelik.
Ja, die feit dat hy/sy die middelpunt van die verhouding wil wees, dui moontlik op besitlikheid (possessiveness)
47
Don’t have to pretend
Hoef nie voor te gee nie
48
Decisions
Voorneme
49
Urgency
Dringendheid
50
Cause
Veroorsaak
51
Ruin the relationship
Opgemors Misluk
52
Binding effect
Bindende uitwerking
53
Egosentries:
Egocentrical Dit gaan veral oor die spreker en wat hy gaan doen om die geliefde te wen
54
Reflect
Weerspieël
55
“Jy” (onbaatsugtigheid)
Die spreker verminder Sy eie gevoelens
56
Presence
Teenwoordigheid
57
Convince/ persuade
Oortuig Oorreed
58
Proposal
Voorstel
59
Ellips:
Die geliefde dink oor die spreker se voorstel
60
Previous mistake
Vorige fout
61
Literal // figurative
Letterlike Figuurlike
62
Selfish
Selfsugtig
63
Conditions
Beperkings