{ "@context": "https://schema.org", "@type": "Organization", "name": "Brainscape", "url": "https://www.brainscape.com/", "logo": "https://www.brainscape.com/pks/images/cms/public-views/shared/Brainscape-logo-c4e172b280b4616f7fda.svg", "sameAs": [ "https://www.facebook.com/Brainscape", "https://x.com/brainscape", "https://www.linkedin.com/company/brainscape", "https://www.instagram.com/brainscape/", "https://www.tiktok.com/@brainscapeu", "https://www.pinterest.com/brainscape/", "https://www.youtube.com/@BrainscapeNY" ], "contactPoint": { "@type": "ContactPoint", "telephone": "(929) 334-4005", "contactType": "customer service", "availableLanguage": ["English"] }, "founder": { "@type": "Person", "name": "Andrew Cohen" }, "description": "Brainscape’s spaced repetition system is proven to DOUBLE learning results! Find, make, and study flashcards online or in our mobile app. Serious learners only.", "address": { "@type": "PostalAddress", "streetAddress": "159 W 25th St, Ste 517", "addressLocality": "New York", "addressRegion": "NY", "postalCode": "10001", "addressCountry": "USA" } }

Natuurwetenskap Voorbereiding Flashcards

(32 cards)

1
Q

Watter drie strukture is slegs in plantselle?

A

Selwand, groot sentrale vakuool, chloroplaste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die funksie van die selkern?

A

Beheer selaktiwiteite; bevat genetiese materiaal

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat doen die selmembraan?

A

Beheer wat in en uit die sel beweeg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Waar vind chemiese reaksies in die sel plaas?

A

In die sitoplasma

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat doen chloroplaste?

A

Bevat chlorofil; fotosintese vind daar plaas

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Noem die hoofdele van die manlike voortplantingstelsel.

A

Testes, epididimis, spermkanaal, penis

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Noem die hoofdele van die vroulike voortplantingstelsel.

A

Ovarium, fallopiese buis, baarmoeder, vagina

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is ovulasie?

A

Die vrystelling van ‘n eier vanaf die ovarium

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Wat is bevrugting?

A

Samesmelting van spermsel en eiersel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is menstruasie?

A

Die afbreek van die baarmoederwand as geen bevrugting plaasvind nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat is inplanting?

A

Wanneer die bevrugte eier aan die baarmoederwand heg

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is SOS’e?

A

Seksueel oordraagbare siektes (bv. MIV, gonorree, herpes)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe kan SOS’e voorkom word?

A

Gebruik van kondome, monogame verhoudings, seksuele opvoeding

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is ‘n groep op die periodieke tabel?

A

‘n Vertikale kolom; elemente met soortgelyke eienskappe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is ‘n periode op die periodieke tabel?

A

‘n Horisontale ry; atoomgetalle neem toe

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Wat is die 3 sub-atoomdeeltjies?

A

Protone, neutrone, elektrone

17
Q

Waar is protone en neutrone geleë?

A

In die atoomkern

18
Q

Waar is elektrone geleë?

A

In energievlakke (doppies) om die kern

19
Q

Wat is die produk van magnesium + suurstof?

A

Magnesiumoksied (2Mg + O₂ → 2MgO)

20
Q

Wat is die produk van koper + suurstof?

A

Koperooroksied (2Cu + O₂ → 2CuO)

21
Q

Wat is roes?

A

Ysteroksied; vorm wanneer yster, suurstof en water reageer

22
Q

Hoe kan roes voorkom word?

A

Verf, galvanisering (sinkbedekking), olie

23
Q

Wat gebeur as swawel + suurstof reageer?

A

Swaeldioksied (S + O₂ → SO₂)

24
Q

Wat is die produk van koolstof + suurstof?

A

Koolstofdioksied (C + O₂ → CO₂)

25
Wat is die algemene vergelyking vir ‘n suur + basis?
Suur + basis → sout + water
26
Wat is die algemene vergelyking vir ‘n suur + metaalkarbonaat?
Suur + metaalkarbonaat → sout + water + koolstofdioksied
27
Watter pH-waardes is suur?
0 tot 6
28
Wat is die pH van ‘n neutrale stof?
pH = 7
29
Wat is die pH-reeks van basisse?
8 tot 14
30
Wat wys ‘n universele indikator?
Presiese pH-waarde deur verskillende kleure
31
Wat doen blou lakmoes in ‘n suur?
Verander na rooi
32
Wat doen rooi lakmoes in ‘n basis?
Verander na blou