Onderwereld Flashcards

Hfst 21 - 40 (43 cards)

1
Q

Wat is ‘n Gordiaanse knoop?

A

‘n Antieke Griekse legende wat met Alexander die Grote geassosieer word. Dit is ‘n metafoor vir ‘n onoplosbare probleem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wat is die simboliek van ‘n Gordiaanse knoop?

A

Dit simboliseer ‘n probleem wat nie opgelos kan word nie, maar wat wel opgelos kan word as jy die probleem reg aanpak.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Wat het Xander en die Gordiaanse knoop in gemeen?

A

Albei is ‘n raaisel (puzzle).

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat gebeur in die video wat Greg ontvang?

A

Die regter, Xander se pa, word vermoor.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Wat bevat die eerste pakkie wat Xander stuur?

A

Skootrekenaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat staan op die kant van die tweede pakkie?

A

Dangerous things.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is alles binne die tweede pakkie?

A

Plastieksakkie, elektroniese skyfie, alkohollappies, steriele gaas, pleister, naald.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Watter tipe toestel is in die tweede pakkie?

A

‘n Toestel waarmee ‘n elektroniese skyfie met ‘n dik naald onder die vel ingeplant word.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Waarom dring Xander daarop aan dat Greg doen wat hy vra?

A

Hy wil weet of hy hom kan vertrou.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat moet Greg as bewys stuur?

A

‘n Foto wat wys dat die transpondeerder ingeplant is.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Wat noem Chloe vir Greg?

A

Sluiper.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Watter ooreenkoms het Greg met Chloe gemaak?

A

Chloe sal ‘n foto ‘photoshop’ sodat dit lyk asof hy ‘n transponder in sy hand ingeplant het.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Wat het Plank met Greg se pakkie rondgespeel?

A

Hy het die transponder in sy hand ingeplant.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waarom het Plank homself ingespuit?

A

Hy het gedink dit is ‘n dwelm en hy wou dit uitprobeer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarom kan hulle nie hospitaal toe gaan om dit te verwyder nie?

A

Dit gaan moeilik wees om vir ‘n dokter by ‘n hospitaal te verduidelik wat hulle daarmee doen.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Waarom vra Xander vir Greg om sy skootrekenaar en selfoon te vernietig?

A

Want die Baker weet van Greg en as Greg wil bly leef, moet hy maak soos Xander sê.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Hoe stuur Xander vir Greg ‘n vliegtuigkaartjie?

A

Met Telegram.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

Waarheen moet Greg gaan?

A

Basilica Cistern.

19
Q

Wie bel Greg voordat hy vertrek?

20
Q

Wat doen hy dan met sy selfoon?

A

Gooi in asblik.

21
Q

Wat sien Greg binne die Basilica?

A

Antieke filtreersisteem wat op 336 pilare staan, sien Medusa.

22
Q

Hoekom word afbeeldings van bogenoemde in geboue gesit?

A

Om boosheid weg te hou.

23
Q

Aan wie het Xander vir Greg herinner?

24
Q

Hoe weet Xander Greg het vir hom gelieg oor die transponder-inspuiting?

A

Die selfoon wat hy hom gee, wou nie oopmaak nie.

25
Wie ontmoet Greg en Plank in die eetkamer?
Xander en Ayla.
26
Waarom kan Ayla Afrikaans verstaan?
Haar pa is ‘n Suid-Afrikaner.
27
Wat vertel Ayla oor die Turkse joernaliste?
Turkse joernaliste word daagliks tronk toe gestuur.
28
Waarom kan dr Trollip nie die viroloog (Baker) wees nie?
Selfdood in tronk.
29
Waarvan het Greg nie vir Xander vertel nie?
Van die gebrande boek.
30
Wat mag jy nooit op die Donker Web doen?
Moet niks aflaai nie, kamera en mikrofoon aanlos.
31
Waarvoor staan Tor?
The Onion Router.
32
Waarom het Xander Plank se selfoon vernietig?
Hy het met die groenteverkoper oor SA gepraat.
33
Met watter moontlikheid as aas kom Greg na vore?
Gif.
34
Wat is Greg se verskoning aan Xander en Ayla oor die gebrande boek?
Hy het nie gedink dat dit belangrik is nie.
35
Wanneer het Greg ook vir Xander gejok?
Oor die transponder in Plank se hand.
36
Waarom is die boek belangrik volgens Xander?
Die diagram in die boek is die chemiese struktuur om Mandrax te vervaardig.
37
Wat mag die lokaas nie hê nie?
Iets met ‘n virus.
38
Met watter gif as lokaas gaan Greg en Xander probeer om die Baker te kry?
Novichok.
39
Waarom kan niemand hierdie gif verkoop nie?
Die FBI hou ook die Donker web dop.
40
Wat is die geskiedenis van Die Hagia Sophia?
Was eers ‘n Christelike basilica, later deur die Turke in ‘n moskee verander.
41
Wat noem ons die taalverskynsel van die inskripsie op die watervont?
Palindroom.
42
Waarvan is die Hagia Sophia vir Xander ‘n simbool?
Reiniging deur water, wat simbolies van dood en hergeboorte is.
43
Wat was die reaksie op hul versoek na gif op die Donker web?
"Need more detail. Look Elsewhere."