Onderwereld Flashcards

Hfst 1 - 20 (41 cards)

1
Q

In watter toestand vind Xander sy pa?

A

Pa in studeerkamer/ geel koevert en 9 mm-pistool op tafel / pa se gesig natgehuil

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Wie het ses maande later sy pa se besoek gekry en wie het hulle gestuur?

A

Twee mans – geklee in jeans/ “Dok” hulle gestuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Hoe lank terug het Greg Lawson Kollege verlaat?

A

1 ½ jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Volgens die Meksikane, wat is die 3 dode?

A

1ste – wanneer jy sterf
2de – wanneer jy begrawe word
3de – wanneer niemand jou meer onthou nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe het Lawson Kollege alle herinneringe aan die Owenfamilie probeer uitwis?

A

Alles wat in die skool se museum was wat met Greg se familie te doen het, asook al sy broer John se prestasies en foto’s, is daaruit verwyder

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wie het nie in die prentjie van die hofsaak ingepas nie?

A

Vrou met donkerraambril en swart klere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wie ontmoet Greg onmiddellik toe hy by sy studio intrek?

A

Chloe Adams

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Aan watter student-aktiwiteit neem Greg deel?

A

Venters

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

In watter rigting studeer Greg?

A

Sportwetenskap

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Watter rigting sou Greg se pa verkies het?

A

Besigheidsrigting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Watter simboliek sien Greg in die granietbankie waarop TRUST staan?

A

Sy verhouding met Xander/ Xander/Eckhardt het hom verraai

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Hoekom is Plank by Stellenbosch en in Wilgenhof?

A

Hy volg in sy pa se voetspore

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Waarom wil Greg die Baker vind?

A

Sy pa en Dok Pienaar is in die tronk. Die Baker het weggekom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Waarvoor is dr Trollip in hegtenis geneem?

A

Kinderpornografie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wat is die Wayback Machine?

A

Internet-argief van ou webblaaie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Hoe wil Greg die Wayback Machine gebruik?

A

Hy soek inligting oor PlusUltramed

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

Hoe beskryf me Trollip haar man?

18
Q

Waarom vra oom Dirk verskoning?

A

Dat hy Greg veroordeel het oor wat sy pa gedoen het

19
Q

Watter raad gee hy Greg?

A

Hy moet die hacking los

20
Q

Wat ontvang Greg in die pakkie?

A

Notaboek wat lyk asof dit in ‘n brand was

21
Q

Wat is die boodskap op die briefie in die pakkie?

A

Miskien sal dit jou help om die Baker op te stoor

22
Q

Wat staan op die laaste bladsy van die notaboek?

23
Q

Wat is ‘n Valkyrie volgens die Griekse mitologie?

A

Vroulike figure wat besluit watter soldate gaan sterf

24
Q

Wie gee vir Greg Ritalin?

A

Onbekend uit die teks

25
Waarom is Greg die langnaweek huis toe?
Wil vir sy pa in die Kgosi Mampuru II gaan kuier
26
Waarom is Greg spyt oor hierdie besluit?
Sy pa is sarkasties en beskuldig Greg dat di thy is wat hom tronk toe gestuur het
27
Wat is Chris Owen se reaksie toe hy die woord “Valkyrie” hoor?
Hy skrik en waarsku om dit te los
28
Wie nooi Greg vir ete?
Thomas Lawson
29
Waarom raai sy ma hom aan om te gaan ete?
Onbekend uit die teks
30
Wat is op Greg se deur geskryf na sy terugkeer?
“Jy en jou hacker-buddy moet my uitlos”
31
Waaroor praat Thomas Lawson met Greg by die partytjie?
Hy kritiseer Greg oor die feit dat hy Sportwetenskap studeer
32
Wie het gesê: “Geen mens is ooit heeltemal so goed soos ander mense sê nie. En geen mens is ooit heeltemal so sleg soos hulle sê nie.”?
Sebastian Stadler
33
Wat is die enigste manier hoe Greg kan uitvind wie die Baker is?
As hy Xander kontak – sy hulp vra
34
Wat was die betekenis van die Griekse palindroom wat Greg van Xander ontvang?
Was die sondes af, nie net die gesig nie
35
Wie is Tom en wat is sy verbintenis met Xander?
Xander se kuberkraker-vriend
36
Waarmee wil Chloe hê moet Greg haar help?
Hy moet die kampuskameras ‘hack
37
Wat sien Greg by die Eersterivier se houtbrug?
Tom is dood – vel blou en bloed by sy mond
38
Wat is Dain se interpretasie van die moord?
Die slagoffer het te veel gepraat / of ‘n waarskuwing aan iemand om sy mond te hou
39
Wat stuur Greg na Xander se blog?
Die video van Tom
40
Wat reël Greg by sy ma se huis?
Ekstra sekuriteit
41
Watter waarskuwing ontvang Greg?
Die Baker is nie Greg se speelmaat nie. Sy pa is nie veilig in Pretoria se gevangenis nie