Onderwerp 1.2 Flashcards

Bestuursteoriee (9 cards)

1
Q

Hoekom die geskiedenis van die bestuurs teorieë bestudeer moet word?

A

Die beste manier om ʼn besigheid te bestuur moet altyd gesien word in die konteks van die sosiale, politieke, ekonomiese, tegnologiese, internasionale en ekologiese kragte wat ʼn invloed uitoefen op die besigheid op enige gegewe tydstip.

Soos wat die aspekte verander, verander die teorieë van bestuur ook en pas aan by die veranderende omstandighede in die omgewing.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

6 BENADERINGS TOT BESTUUR

A

Klassieke benadering
Gedrags-benadering
Kwantitatiewe bestuursteorie
Kwaliteit beweging
Sisteem benadering
Gebeurlikheids-teorie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

KLASSIEKE BENADERING

A

Die uitgangspunt van die klassieke benadering tot bestuur is dat besighede rasionele sisteme is wat op die mees effektiewe manier moontlik bedryf moet word.
1. Wetenskaplike bestuur
2. Burokratiese bestuur
3. Administratiewe bestuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wetenskaplike bestuur

A

Fokus op produksie doeltreffendheid.

  • Frederick W Taylor
    Was gesien as die vader van wetenskaplike bestuur met fokus op doeltreffendheid. (5 beginsels)
  • Henry L Gantt
    Gantt-kaart
    Skeduleer verskeie oorvleuelende take oor ‘n spesifieke tydperk.
  • Frank Bunker Gilbreth
    Navorsing het gefokus op die eliminering van afval stowwe, vermindering van moegheid en die verhoging van werknemers se produktiwiteit.
  • Lillian Evelyn Moller Gilbreth
    Bestudeer individuele werkers en hul prestasie onder stres.
    -Morris L Cooke
    Verbetering van die produktiwiteit wanneer leiers bystand offer met georganiseerde arbeid.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Taylor se 5 beginsels:
Wetenskaplike bestuur

A
  1. Bestuurders moet die verantwoordelikheid neem om te beplan, ontwerp en die werk te
    organiseer en die werknemers moet die werk uitvoer.
  2. Wetenskaplike metodes moet gebruik word om die mees doeltreffende manier te vind
    om die werk te doen en deur werk te ontwerp waar die werknemers presies weet wat
    gedoen moet word.
  3. Monitor die prestasie van die werknemers om seker te maak dat dit in lyn is met die
    voorgestelde prosedures en dat die werknemer die gespesifiseerde resultate bereik.
  4. Selekteer die beste persoon vir die werk.
  5. Lei die werknemers op om die werk te doen.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Burokratiese bestuur

A

Fokus op die struktuur van die besigheid.

Max Weber- Ideale stelsel ontwerp waar posisies gedefinieer word, die verdeling van arbeid en doelwitte duidelik is en waar daar ʼn duidelike gesagslyn bestaan.

  1. Charismatiese besighede:
    Dis ʼn besigheid met ʼn charismatiese leier wat besonderse mag of eienskappe het.
  2. Tradisionele besigheid:
    Dis ʼn besigheid waar ondergeskiktes ander persone gehoorsaam wat in ʼn formele mag posisies is.
  3. Rasioneel-wetlik besigheid:
    Dis ʼn besigheid wat ʼn burokratiese vorm aanneem. Weber het gevind dat ʼn burokratiese onderneming meer mag het, asook meer ontvanklik is vir outoriteit as gevolg van die volgende vier elemente: differensiasie, integrasie, beperkings, aansporings.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Administratiewe bestuur

A

Fokus op die proses en beginsels van bestuur.
Die funksie van bestuur binne ‘n raamwerk van duidelike riglyne of beginsels.

Identifiseer 5 aktiwiteite van bestuur:
1. Beplanning
2. Organisering
3. Koördineer
4. Bevel
5. Beheer

Henri Fayol - Definieer die algemene pligte of funksie van bestuurders binne ‘n raamwerk van duidelike riglyne of beginsels.
(14 beginsels)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

14 Beginsels van administrasie:

A
  1. Verdeling van werk
  2. Gesag en verantwoordelikheid
  3. Dissipline
  4. Eenheid van bestuur
  5. Eenheid van rigting
  6. Ondergeskiktheid van individuele
    belange na algemene belange
  7. Billike vergoeding van personeel
  8. Sentralisering van mag en gesag
  9. Skalêre ketting
  10. Orde
  11. Billikheid
  12. Stabiliteit ten opsigte van personeel
  13. Inisiatief
  14. Kameraderie/spangees
    (esprit de corps)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly