Onderwerp 7: Markmislukkings Flashcards

(25 cards)

1
Q

Omskryf markmislukkings

A

Die beste beskikbare of optimale produksie uitkoms nie bereik is nie. Hulpbronne is nie optimaal toegeken nie.
Marktekort of marksurplus.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

4 Redes hoekom die owerheid in die mark inmeng

A

1) Goedere en dienste word ondervoorsien
2) Hoeveelheid en prys van produksie is onredelik
3) Ongelyke verspreiding van inkomste en welvaart
4) Ekonomiese skommelinge

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q
A
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Markmislukkings

A

Markmislukking beteken dat die beste beskikbare of optimale produksie-uitkoms nie
bereik is nie. Ons kan ook sê dat die markte misluk het om h ulpbronne optimaal toe te
deel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Belangrike redes waarom die
owerheid in die mark inmeng.

A
  1. Ondervoorsiening van goedere en dienste
  2. Hoeveelheid en pryse van produkte is
    onredelik
  3. Die ongelyke verspreiding van inkomste en
    welvaart
  4. Ekonomiese skommelinge
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is die sfere van die owerheid

A

1) Nasionale
regering
2) Provinsiae reg
3) Plaaslike reg
4) Staatsbeheerde ondernemings

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Wat is die 6 oorsake van markmislukkings

A

1) Eksternaliteite
2) Ontbrekende markte
3) Onvolmaakte mededinging
4) Gebrek aan inligting
5) Onveweeglikheid van produksiefaktore
6) Oneweredige verspreiding van inkomste en welvaart

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Eksternaliteite

A
  • Koste of voordele vir derde partye wat nie in die markprys van goedere ingesluit is nie.
    A.k.a Oorloopeffekte
  • Dit kom voor omdat sakeondernemings meer mag as individue het, of omdat individue
    nie ingelig is nie.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Twee tiepes Eksternaliteite

A

1)Positiewe Eksternaliteite soos provaat voordeel en Maatskaplike voordeel
2) Negatiewe eksternalitieite soos privaat koste en Maatskaplike koste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Omskryf Positiewe Eksternaliteite

A

Die voordele van ‘ n derdeparty wat nie by die markprys ingesluit is nie.
Onderproduksie vind plaas.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Negatiewe eksternalitieite

A

Die koste van ‘n derdeparty wat nie by die markprys ingesluit is nie.
Goedere word oor geproduseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Omdat Eksternaliteite voorkom….

A

Albei Negatiewe en positiewe e’s lei tot wantoedeling van hulpbronne.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Privaat Koste

A

Interne koste word private koste genoem. Dit is die gewone koste wat verbruikers aangaan
wanneer hulle goedere koop.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Privaat voordeel

A

Dit word ook interne voordele genoem. Private voordele is die voordele wat diegene wat
die goedere koop, asook dié wat die goedere produseer, daardeur verkry.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Sosiale (Maatskaplike) Voordeel

A

Partykeer is eksternaliteite positief. Verbruikers betaal dus om ‘n privaat voordeel te verkry
Hierdie voordeel staan bekend as die eksterne voordeel.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Sosiale (Maatskaplike) koste

A

Dis die koste van goedere en dienste aan diegene wat dit skep en die gemeenskap in sy
geheel

17
Q

Wat is die 5 eienskappe van gemeenskapsgoedere

A

Nie uitlsuitbaar
Nie Mededingend
Oneindigende verbruik
Nie Weiring
Maatskaplike voordeel oorskry privaat voordeel

18
Q

Wat is die 9 gevolge van markmislukkings

20
Q

Omskryf provaat sosiale VOORDEEL

A
  • Die voordeel wat
    verbruikers kry deur- goedere en dienste te
    gebruik.
21
Q

Die marginale privaat voordeel

A

(MPV) is die
voordeel wat verbruikers kry om een
addisionele eenheid te gebruik.

22
Q

Marginale maatskaplike voordele

A

(MMV) is
voordele wat die gemeenskap ervaar weens
die oorspoel effek.

23
Q

Omskryf privaat sosiale kostes

A
  • die koste wat produsente
    aangaan om goedere en dienste te
    vervaardig.
24
Q

Die marginale privaat koste

A

(MPK) is die
verandering in totale koste wat produsente
aangaan om addisionele eenheid te
vervaardig.

25
Marginale maatskaplike kostes
(MMK) is kostes wat deur die gemeenskap gedra word as gevolg van die produksie van-goedere