Ontkennende Vorm Flashcards
(23 cards)
1
Q
Êrens
A
Nêrens
2
Q
Iewers
A
Nêrens
3
Q
Iemand
A
Niemand
4
Q
Ooit
A
Nooit
5
Q
Altyd
A
Nooit
6
Q
Almal
A
Niemand
7
Q
Alles
A
Niks
8
Q
Al
A
Nog nie
9
Q
Reeds
A
Nog nie
10
Q
Alreeds
A
Nog nie
11
Q
Al iets
A
Nog niks
12
Q
Al Êrens
A
Nog nêrens
13
Q
Al iewers
A
Nog nêrens
14
Q
Al alles
A
Nog niks
15
Q
Nog
A
Nie meer
16
Q
Nog iets
A
Niks meer
17
Q
Nog Êrens
A
Nêrens meer
18
Q
Nog iewers
A
Nêrens meer
19
Q
Nog iemand
A
Niemand meer
20
Q
Nog almal
A
Niemand meer
21
Q
Nog alles
A
Niks meer
22
Q
Enige
A
Geen nie
23
Q
Iets
A
Niks