Ontwikkeling Flashcards
(9 cards)
Ontwikkeling
Proses om stadig beter , sterker en meer bevorderd te raak
Ekonomiese aspekte
Inkomste per capita(Hoeveelheid wat elke persoon verdien)
Hoe lande inkomste verdien
Maatskaplike aspekte
Lewqensgehalte
Skoon water
Basiese onderwys
Omgewingsaspekte
Volhoubaarheid van ontwikkeling in lande
BBP per capita
Totaal van gboedere en dienste in n land geproduseer
Redes waarom BBP nie verbeter nie
Oorlog
Vinnige bevolkingsgroei
Verbrek aan hulpbronne
Afbetaling van groot skuldlaste
Natuur-en menserampe
Faktore wat ontwikkeling beinvloed
Hisoriese faktore
Handel
Tegnologie en industrialisasie
Gesondheid en welsyn
Onderwys
Politieke stabiliteit
Hulpbronne
Bevolkingsgroei
Historiese faktore
Kolonialisme
- Politieke beheer oor ander land
- Beset met setlaars
- Hulpbronne uit te buit
Handel
Wanbalans
Handelstekort(invoere<uitvoere)
Onbillike handel
Handelversperings
Subsidies
Handelstarriewe
Embargos