PALIMPSES Flashcards
(15 cards)
1
Q
Wat is n palimpses
A
Baie ou teks wat op perkamentrol geskryf is
2
Q
Why author chose the title *2
A
- Die teks word fit afgekrap om herbruik te woord
- kan sien verskillinde lae van lewe
3
Q
Prove it’s not (?) an English sonnet but different
A
- 14 versreels
- oktaaf en sestet
- vryvers
4
Q
Tema/boodskap
A
Vernietiging en herskepping
5
Q
Beeldspraak in r.1
A
Personifikasie
Bome kan nie skryf nie
6
Q
Woord dui blou lug an sonder n wolk
A
Kreukellose
7
Q
Beskryf die progressie in die vernietiging van die bome *3
A
- houtkappers kap die bome af
- meulens maal die hout fyn
- maak pulp daarvan
8
Q
Fokus van strofe 1 en 2
A
1 - bome afgekap
2 - herskepping papier van bome gemaak
9
Q
Hoe papier gemaak *3
A
- meulens maak pulp
- gebliek
- deur papiermasjiene gesit
10
Q
Hoe stilte beklemtoon
A
Spasie tussen
11
Q
The space process is called
A
Tipografiese wit
12
Q
Kontrasterende woord vir stil
A
Knetterend
13
Q
Gamma van die woord?
A
Simboliseer woorde gemaak en gevoelens uitgedruk
14
Q
Wat die jaarringe simboliseer *3
A
- tyd wat verby gaan
- pyn man en boom ervaar
- figuurlik - boodskap na die mense toe uitkring
15
Q
Binnerym
A
Fynste grein