Selfonwikkeling in die samelewing Flashcards

(1 cards)

1
Q

Definieer die woord Gesonde gebalanseerde leefstyl

A

n Gebalanseerde leefstyl beteken daar is balans en Harmonie tussen die volgende aspekte van jou lewe.

Fiesies:Om fiesies fiks en gesond te wees.
Sielkundig:Vermy risiko gedrag en pas lewensvaardighede toe.
Sosiaal:Het n goeie verhouding met famielie en vriende.
Emosionel:Instaat om emosies te beheer uit te druk en te ontdek.
Geestelik:volg die reels van n geloof en waardesisteem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly