Sprokie Vir 'n Stadskind Flashcards
(28 cards)
“As” en “Dalk”
Onsekerheid en skep ‘n hopelose effek
“Sprokie”
Gee hoop vir die straatkind
“verdwyn” & “verskyn”
Disappear and Appear
Kontras
Versreel 3
Inversie beklemtoon: woordorde word verander om verskillende woorde te beklemtoon
” ‘n neonboog”
- Woordspelling
- Metafoor
Hemel
Heaven
Koma
Lees stadig, hartseer gevoel
Strofe 2
Slagrym
skatkis
Treasure chest
“ou kettings”
- Old chains
- Storie is baie oud, kan maklik gebreek
punt
- Metafoor, buite die stad
- Beklemtoon die geluk is aan die punt/einde van die reënboog
hom
- Kabouter
- Einde van die reënboog/neonboog
“swart riviere”
Metafoor, teerpad
kranse
Cliff
beton
Concrete
Volg
Follow
“oor kranse van beton”
Metafoor, brug/gebou (kontras van natuur elemente en mensgemaakte)
“aanhou stap”
Keep on walking
“tienduisend ure”
Hyperbool - die taak is onmoontlik
Maar
Wending: moenie dat dit jou stop nie
“hier moet jy jou nimmer laat bind”
Never get stuck here
Twee koma
Parasintese: vertel ons van die sprokie
:
Dubbel punt, die sprokie volg
vreugde
Joy