Term 2 Woordeskat Flashcards

(84 cards)

1
Q

Blou bloed hê

A

Van hoë afkoms wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Die geel baadjie aanhê.

A

Baie jaloers wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Met goud bekroon.

A

Eerste kom in die wedstryd.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Iets soos goud bewaar.

A

Iets baie veilig bewaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Dis nie alles goud wat blink nie.

A

Skyn bedrieg.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Groen van afguns wees.

A

Baie jaloers wees.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Brittanje - gee korrekte vorm van woord

A

Britse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

1984 - skryf jaartel voluit

A

negentien vier en tagtig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

wie/wat - kies die korrekte word

A

who/that

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Suid-Afrika - gee korrekte vorm van word

A

Suid - Afrikaanse

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

uitvoerproduk - gee die meervoud

A

uitvoerprodukte

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

mislukking - gee die antoniem

A

oorwinning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

armoede - gee die antoniem

A

rykdom

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

gekies/verkies - kies die korrekte word

A

choose/peference

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

rooi - gee die intensiewe vorm

A

bloedrooi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

i.p.v. - skryf afkorting voluit

A

in plaas van

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

wit - gee die intensiewe vorm

A

spierwit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

stede - gee die enkelvoud

A

stad

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
19
Q

vroeg - gee die korrekte vorm van die word

A

vroeër

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
20
Q

koning - gee die vroulike vorm

A

koningin

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
21
Q

woning - gee die verkleinsvorm

A

woninkie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
22
Q

president - gee die afkorting

A

pres.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
23
Q

90 - skryf die getal voluit

A

negentig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
24
Q

wat + uit - gee een woord

A

waaruit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
25
kosbaar - gee die korrekte vorm van die woord
kosbare
26
skaars - gee die oortrefende trap
skaarsste
27
gevind - gee ‘n sinoniem
gewaar
28
ken/weet - kies die woord
familiarity/information
29
agtergrond - gee die verkleiningsvorm
agtergrondjie
30
te/ter/op - kies die korrekte voorsetsel
to/to (world)/on
31
40 - skryf getal voluit
veertig
32
heinings - gee die verkleiningsvorm
heininkies
33
besoek/gekuier - kies die korrekte woord
visit (formal)/visit (informal)
34
moeg - gee die intensiewe vorm
doodmoeg
35
goed - gee die vergrotende trap
beter
36
storie - gee ‘n sinoniem
verhaal
37
oud - gee die intensiewe vorm
stokoud
38
Frankryk - gee die korrekte vorm van woord
Franse
39
skrywer - gee die vroulike vorm
skryfster
40
lg.
laasgenoemde the latter/named last
41
m
meter meter
42
m.a.w.
met ander woorde with other words
43
n.a.v.
na aanleiding van because of
44
nl.
naamlik namely
45
o.a.
onder andere among others
46
par.
paragraaf paragraph
47
p.p.
per persoon per person
48
koel
VT: koeler OT: koelste
49
vol
VT: voller OT: volste
50
permanent
VT: permanenter OT: permanentste
51
hartseer
VT: hartseerder OT: hartseerste
52
sleg
VT: slegter OT: slegste
53
persoonlik
VT: persoonliker OT: persoonlikste
54
lank
VT: langer OT: lankste
55
ernstig
VT: ernstiger OT: ernstigste
56
vinnig
VT: vinniger OT: vinnigste
57
mal
VT: maller OT: malste
58
stout
VT: stouter OT: stoutste
59
skaam
VT: skamer OT: skaamste
60
bang
VT: banger OT: bangste
61
goed
VT: beter OT: beste
62
Homofone bout boud
bolt buttock
63
Homofone haal hael
fetch hail
64
Homofone ly lei
suffer lead
65
Homofone maar maer
but thin
66
Homofone rys reis
rice travel
67
Homofone swaar swaer
heavy brother-in-law
68
Homofone vier fier
four proud
69
Homofone voet voed
foot feed
70
Homofone wed wet
bet law
71
Homofone wy wei
devote graze
72
Homofone wyer weier
wider refuse
73
Homofone ys eis
ice demand
74
Homonieme as
if ash
75
Homonieme bly
stay happy
76
Homonieme ken
chin know
77
Homonieme leer
leather learn
78
Homonieme net
net only
79
Homonieme nooi
invite girlfriend
80
Homonieme spel
game spell
81
Homonieme vee
sweep cattle
82
Homonieme waar
where true
83
Homonieme was
was wash
84
nm.
namiddag after twelve