Tweegeveg Flashcards
(28 cards)
Die titel van die gedig is “Die tweegeveg”. Watter sport word deur die
tweegeveg beskryf?
The title of the poem is “The duel”. What
sport is described by the duel
Skerm
Waarom is die gedig h voorbeeld van vryevers? Gee TWEE antwoorde.
Why is the poem an example of free verse? Give TWO answers.
Daar is geen bewys van ‘n vaste rymskema nie.
Die versreëls is nie ewe lank nie.
There is no evidence of a fixed rhyme scheme.
The lines of verse are not of equal length.
Bespreek kortliks die verskil in stemming tussen strofe 1 en strofe 3.
Briefly discuss the difference in mood between stanza 1 and stanza 3.
Strofe 1: dramaties
Strote 2: speels.
Strofe 1 bestaan uit ses versreëls. Wat word ‘n strofe wat uit ses versreëls
bestaan genoem?
Stanza 1 consists of six lines. What is a stanza that consists of six lines called?
sestet
Vergelyk die letterlike en figuurlike betekenis van die titel.
Compare the literal and figurative meaning of the title.
Die letterlike betekenis dui op die swaardgeveg wat beskryf word./Die letterlike betekenis dui op die swaardgeveg wat die digter beskryf
Die figuurike betekenis verwys na die digter se figuurike stryd om sy gevoelens in woorde op papier uit te druk.
The literal meaning refers to the sword fight that is being described.
The figurative meaning refers to the poet’s figuartive struggle to express his feelings in words on paper.
Gee n sinoniem vir die woord “vlag” uit die eerste strofe.
Give a synonym for the word “flag” from the first stanza.
“vaandel”
Wanneer’n vlag in n tweegeveg gelig word, is dit soorgelyk as om n rooi kaart as waarskuwing in ‘n ander sportsoort te kry. Waarom is hierdie stelling ONWAAR?
When a flag is raised in a duel, it is similar to receiving a red card as a warning in another sport. Why is this statement FALSE?
Die vlag is nie ‘n waarskuwing nie maar ‘n aanduiding dat die opponent gereed meet maak vir die geveg om te begin./
Die vlag is nie ‘n waarskuwing nie maar die vlag wys dat die teenstander gereed maak om die geveg te begin.
The flag is not a warning but an indication that the opponent is getting ready for the fight to begin.
Wat word impliseer deur die vlae wat flou roer?
What is implied by the flags waving faintly?
daar is nie baie wind nie
Wat is die funksie van die alliterasie in versreël 1?
What is the function of the alliteration in line 1?
Dit dui op die stadige beweging van die vaandels in die wind./dit dui aan hoe stadig die vaandels in die wind waai
This indicates the slow movement of the flags in the wind.
Noem die gevoel wat jy dink die digter met versreëls3probeerskep.
Name the feeling you think the poet is trying to create with line 3.
Swaarmeedigheid
Heaviness
Watter effek skep die digter deur die beeld van die man wat oor die kweek kom
What effect does the poet create through the image of the man who is growing
Dit dra bytotspanning or dit skep spanning
This adds to tension.
wat is die figuurlike betekenis van die kleur, swart, in die versreël?
What is the figurative meaning of the color, black, in the verse?
Die letterlike betekenis is dat die man se velkleur swart of baie donker is wat hom gevaarliker maak.
Die Figuurlik betekenis is die swart ink waarmee die digter skryf.
The literal meaning is that the man’s skin color is black or very dark, making him more dangerous. Figuratively, the black refers to the ink with which the poet writes.
Gee TWEE moontlike redes.
Waarom sug die man wat oor die kweek aangestap kom?
Give TWO possible reasons.
Why is the man walking over and sighing?
Dit kan impliseer dat hy nie lus is vir die geveg nie / hy word dalk forseer om te veg / hy weet ook dat dit nie sy geveg is om te wen nie, alhoewel hy gaan wen.
This could imply that he is not in the mood for the fight / he may be forced to fight / he also knows that it is not his fight to win, even though he is going to win.
Verduidelik die betekenis van die metafoor in versreël 5.
Explain the meaning of the metaphor in line 5.
Die man se swaard lyk soos ‘n versteende paling.
The mans sword looks like a petrified eel.
Vertel kortliks hoe die ek-spreker en die man met die swart oë se swaarde lyk
Briefly tell how the first speaker and the man with the black eyes’ swords look
Die spreker se swaard is blink en lyk soos ‘n draak se tong. Die man met die donker oë se swaard lvk soos die versteende paling.
The speaker’s sword is shiny and looks like a dragon’s tongue. The man with the dark eyes’ sword looks like a petrified eel.
Haal ‘n voorbeeld van beeldspraak uit die eerste strofe aan en bespreek kortliks wat daarmee bedoel word.
Cite an example of imagery from the first stanza and briefly discuss what is meant by it.
Leerders kan kies tussen ‘n vergelyking, personifikasie of metafoer en dit dan bespreek
Learners can choose between a simile, personification or metaphor
Hierdie vergelyking vergelyk die vaandels met flou donkies in die wind. Dit skep ‘n swakheidsidee.
This comparison compares the flags to the weak donkeys. It creates a weakness idea
Hierdie metafoor, die man se swaard lyk soos n versteende paling, dit beklemtoon gevaar
This metaphor, the man’s sword looks like a petrified eel, emphasizes danger
Watter taal is hierdie woorde?
What language are these words?
Frans
Wat beteken dit in Afrikaans?
What does this mean in Afrikaans?
Wees gereed.
Be ready.
Die hele strofe 3 is’in voorbeeld van klanknabootsing.
a) Watter klanke word in die strofe nageboots? Gee TWEE antwoorde.
The entire stanza 3 is an example of onomatopoeia.
a) What sounds are imitated in the stanza? Give TWO answers.
Die klanke van swaarde wat bots
Die klanke wat die vegters maak terwy hulle veg.
The sounds that the swords make as they clash.
The sounds that the warriors make as they fight.
Onderstreep die korrekte antwoord.
Die atmosfeer wat in strofe 3 geskep word is ontspanne, gespanne, speels
Underline the correct answer.
The atmosphere created in stanza 3 is relaxed, tense, playful
Speels
Bespreek die funksie van die alleenplasing van die woord “Touché”.
Discuss the function of the solitary placement of the word “Touché”.
Dit vertel vir die leser dat die opponent deur die swaard getrefis.
It tells the reader that the opponent was struck by the sword.
Watter alfabetletter word herhaal om die ek-spreker se pyn aan te dui toe hy in sy gorrelgesteekis.
Which alphabet letter is repeated to indicate the speaker’s pain when he was stabbed in the throat?
A
(ek voel sy swaard soos ‘n graat in my gorrel)”.
a) Wat word die verskynsel hierbo genoem waar die versreël in hakies
geplaas is?
(I feel his sword like a bone in my throat)”.
a) What is the phenomenon above called where the verse line is placed in brackets
Parentese
Wat leer die leser deur versreël 19, oor wat letterlik met die spreker gebeur het? Antwoord in jou eie woorde.
What does the reader learn from line 19 about what literally happened to the speaker? Answer in your own words.
Die spreker is deur die swaard in sy gorrel gesteek.
The speaker was stabbed in the throat by the sword.