Versamelname Flashcards
(35 cards)
Aartappels / lemoene / suiker
Sak
Skote (as eerbewys)
Saluut
Skote (tegelyk afgevuur)
Salvo
Skote (vinnig agtereenvolgens)
Sarsie
Vriende
Sirkel
Engele / mense / ondersteuners
Skare
Dolfyne / visse / paddas
Skool
Pêrels
Snoer
Atlete / donkies / osse / spelers
Span
Boeke / hout
Stapel
Kaarte / kunstande / trappe
Stel
Krale / pêrels
String
Bye / voëls / spinkane / wildeganse / vlinders
Swerm
Soldate / toneelspelers
Troep
Ape / beeste / bokke / eende / ganse / leeus / olifante / skape
Trop
Druiwe / piesangs
Tros
Hark, graaf, pik, vurk
Tuingereedskap
Klere
Uitrusting
Boeke / hoede / seëls / skulpe
Versameling
Wind (kort en skielik)
Vlaag
Busse / skepe / voertuie
Vloot
Patryse / wildeganse
Vlug
Hondjies / katjies / varkies
Werpsel
Woonstelle
Blok