staan op! Flashcards

1
Q

titel

A
  • bevel
  • bemagtigende wekroep
  • letterlik : staan
  • figuurlik : moenie pateties vol
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Staan op! As jy al ooit alleen was.

A
  • Stand up! If you have ever been alone.
  • nie uniek nie
  • voel ook soms eensaam
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Staan op! As jy al ooit gespot is omdat jy gesê het

A
  • Stand up! If you have ever been mocked because you said how
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

hoe jy werklik voel.

A
  • you really felt.

- eerlike mening uit te spreek

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het dat

A
  • Stand up! If you have ever thought that
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

niemand van jou sal hou as hulle jou werklik ken nie.

A
  • nobody will like you if they really knew you

- moenie voorgee om te wees

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Staan op! As jy al ooit verwerp gevoel het omdat

A
  • Stand up! If you have ever felt rejected because
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

jy te vet/te maer/te lelik/te… was.

A
  • you were too fat/too thin/too ugly/too . . .

- moenie minderwaardig en verwerp voel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Staan op! As jy al ooit daaraan gedink het om

A
  • Stand up! If you have ever thought of
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

“iets aan jouself te doen”.

A
  • “doing something to yourself”.

- moenie aan selfmoord dink

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Staan op! As jy dink daar is net donker in die toekoms.

A
  • Stand up! If you think there is only darkness in the future.
  • moenie sawrtgellig or negatief wees
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Staan op! As jy partykeer nie antwoorde het op jou vrae nie

A
  • Stand up! If you sometimes don’t have answers to your questions.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Staan op! As jy al ooit jou pyn vir ander mense moes wegsteek.

A
  • Stand up! If you ever had to hide your pain from other people.
  • moenie dink hulle is die enigste wat emosionele pyn ervaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Staan op! As jy dink jy is nie aanvaarbaar nes jy is nie.

A
  • Stand up! If you think you are not acceptable just the way you are.
  • moet groepdruk weerstaan
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Staan op! As jy al ooit gehuil het omdat jy jouself

A
  • Stand up! If you have ever cried because you
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

nie kan verander nie.

A
  • cannot change yourself.

- sukkel om hulself te aanvaar

17
Q

En kyk - hoeveel mense sit nog om jou?

A
  • And look – how many people are still sitting around you?
  • klimaks
  • retoriese vraag
  • troos
  • leer om jouself te aanvaar
18
Q

stuktuur

A
  • vryevers
  • twee strofes
  • 1 stroof : lang, opstapeling van eenderse bevele
  • 2 stroof : kort, verskaf die rede vir die oproep
19
Q

watter enkele woord in die gedig verwyse daarna om eensaam te wees

A
  • alleen
20
Q

wat gebeur skynbaar met party tieners wat die waag om hulle eie opinies uit te spreek

A
  • daaroor gespot
21
Q

watter woorde dui daarop dat ‘n mens soms probeer voorgee om anders te wees as wat jy regtig is? gee twee paslike aanhalings

A
  • “(dat niemand van jou sal hou) as hulle werklik ken nie”

- “as jy al ooit jou pyn vir ander mense moes wegsteek”

22
Q

vul een paslike woord uit reël 3 en een uit reël 6 in om die volgene sin te voltooi:
- Tieners is band daarvoor om…of…te word

A
  • gespot

- verwerp

23
Q

dit is duidelik dat uiterlike voorkoms baie belangrik vir tieners is

  • wat is skybaar vereistes waaraan ‘n mens moet voldoen om aanvaarbaar te wees?
  • wat sal met jou gebeur as jy nie aan hierdie vereistes voldoen nie
A
  • jy moet mooi wees, goed gebou wees

- jy sal verwerp word

24
Q

daar is heelwat punktuasie in reël 7

  • wat is die funksie van die ellips
  • wat is die funksie van die skuinsstrepe
A
  • enige ander byvoeglike naamwoord kan staan daar

- vervang die woord “of”

25
Q

waarna verwys : om “iets aan jouself te doen”

A
  • om jouself dood te maak
26
Q

watter soort toekoms word gesuggereer met “daar is net donker in die toekoms”

A
  • daar sal moeilikeheid in die toekoms wees
27
Q

watter enkele woord dui aan dat ‘n mense soms wel antwoorde op jou vrae het

A
  • partykeer
28
Q

waarna hunker ‘n tiener volgens reël 13

A
  • om aanvaar te word soos jy is
29
Q

wat maak tieners skynbaar hartsee volgen die ende van die gedig

A
  • hulle nie kan verander nie
30
Q

wat is die antwoord op die vraag wat diue spreker in die laaste reek vra

A
  • niemand sal meer sit nie
31
Q

kies die antwoord in die oop spasie sal pas en skryf net die letter daarvan neer

  • die enigste versreëls in strofe 1 wat nie met die anafoor “staan op!” begin ie, is die reels waar daar… is
  • die gedig wemel van
A
  • enjambement

- bevele

32
Q

gee die nommer(s) van die versreël(s) vat verwys na:

  • iemand wat probeer voorgee dat die goed gaan, al gaan die nie goed nie
  • iemand wat nie hoop vir die pad vorentoe sien nie
  • iemand wat graag anders wil wees as wat hy/sy is
  • iemans wat eerlik oor sy/haar gevoelens is
A
  • reël 12
  • reël 10
  • reël 14,15
  • reël 2,3
33
Q

gee ‘n sinoniem uit die gedig vir die woord “soms”

A
  • partykeer