klein geloof Flashcards

1
Q

titel

A
  • wanner ‘n mense groot word
  • dinge is moeilike
  • iemand met twyfel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

die kabouter is uit my tuin gesteel

A
  • the dwarf has been stolen out of my garden
  • sprokieskarakter
  • misdaad
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

en kersvader kom nooit meer op sy slee

A
  • and father Christmas never comes on his sleigh any more
  • ## ontnugtering (disillusionment)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

die tandemuis was net my ma

A
  • the tooth mouse was just my mother
  • ontnugtering
  • werklikheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

en die paddaprinse is amfibieë

A
  • and frog princes are amphibians
  • ontnugtering
  • wetenskaplike
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Armstrong was die man op die maan

A
  • Arsmtrong was the man on the moon

- fisies moontlik

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

en my melkskommelweg het versuur

A
  • and my milky way (milkshake way) soured

- metafoor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

drake is dinosourusse

A
  • dragons are dinosaurs
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

lugkastele is argitektuur

A
  • air castles are architecture

- drome vervang

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

ek het al my sprokies brand gesteek

A
  • I lit (burned) all my fairy tales
  • beklemtoon ontnugtering
  • rasioneel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Realisme, Feite, Wetenskap:

A
  • Realism, Facts, Science:

- hoofletters beklem werklikheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

EK KAN BEWYS!

A
  • I CAN PROVE!

- skreeu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

maar waarom slaap ek met my lig nog aan

A
  • but why do I still sleep with my light on
  • wending
  • irrasionele vrees vir die onbekende
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

stoei met die monsters onder my bed

A
  • wrestle with the monsters under my bed
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

en waarom bid ek elke dag

A
  • and why do I pray every day

- god

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

dat die Prins op die donkie my moet red?

A
  • that the Prince on the donkey must save me?
  • retoriese vra
  • kontras met wetenskap en god
17
Q

watter twee dinge word in hierdie gedig gekontrasteer

A
  • fantasie en werklikheid
18
Q

die spreker sê: “die kabouter is uit my tuin gesteel” wat is die figuurlik betekenis van hierdie woorde

A
  • glo nie meer aan gebouters
19
Q

“en kersvader kom nooit meer op sy slee” beteken dit dus dat Kersvader wel vroeër op sy slee gekom het

A
  • nee

- sy het as kind gegloe dat hy op ‘n slee kom

20
Q

wat bring die tandemuis in ruil vir ‘n mense se tand, volgen wat klein kindertjies glo

A
  • geld
21
Q

wat moes die prinses in die feëverhaal doen om die padda in ‘n prins te laat verander

A
  • sy moes hom soen
22
Q

die spreker sê dat haar kelin gelofies nou deur feite en bewyse vervang is. Kyk of jy die volgende feite ken:

  • waarvoor het Neil Armstrong beroemd geword
  • watter beroemde woorde het hy gesê nadat hy dit gedoen het
  • in watter ander gedig het jy ook van die maan gelees
A
  • hy was die eerste man wat op die maan geloop het
  • “one smaal step for man, one giant leap for mankind”
  • sterrekyker
23
Q

die spreker sê ek het al my my sprokies brand gesteek

  • wat dink jy bedoel sy met hierdie woorde
  • waarmee het sy haar sprokies brand gesteek volgen haar
  • skryf “ek het al my sprokies brand gesteek” in algemene afrikaans oor
A
  • sy glo nie meer aan die dinge waaraan sy as kind geglo het nie
  • met kennis: realisme, feite, wetenskap
  • ek het al my sprokies aan die brand gesteek
24
Q

hoekom dink jy gerbuik die spreker soveel hoofletters in strofe 3

A
  • sy is baie seker van die feit dat die dinge waaraan sy as kind geglo het
25
Q

watter enkele woord lui ‘n wending in die gedig in

A
  • maar
26
Q

sê of die volgende stellings waar of onwaar is

  • die spreker glo niks meer van die dinge waaraan sy as kind geglo het nie
  • die spreker het opgehou bid toe sy grootgeword het. Haal paslike woorde aan om jou antwoord te staf
A
  • onwaar, sy glo steeds aan monsters onder haar bed en aan die dinge wat haar godsdiens haar geleer het
  • onwaar, “(en waarom) bid ek elke dag”
27
Q

die spreker verwys na twee prinse in hierdie gedig. watter een is vir haar

  • fantasie
  • realiteit
A
  • die paddaprins

- jesus

28
Q

ons vind ‘n vaste rympatroon in hierdie gedig. In watter reëls van elke strofe kom daar eindrym voor

A
  • reëls 2 en 4
29
Q

die spreker identifiseer haar vrese

  • waarvoor was sy moontlik as kind band waarvoor sy nie bang is nie
  • waarvoor is sy egter nog steeds bang
A
  • vir drake

- vir die donker/monster onder haar bed

30
Q

kersvader kom op sy slee om vir kinders…te bring, terwyl die tandemuis kom om vir kinders…te gee

A
  • geskenke

- geld

31
Q

op watter twee maniere dui die spreker aan hoe belangrik feiter vir haar is

A
  • hoofletters

- uitroepteken

32
Q

hoeken dink jy gebruik die spreker kleinletters vir woorde soos “kersvader” en “paddaprinse” maar hoofletters vir woorde soos realisme, feite, en wetenskap

A
  • laasgenoemde vir haar belangriker is

- dinge wat bewys kan word