selfportret Flashcards

1
Q

hy sit en dink
(hy is 15 jaar)
waaroor hy moet skryf

(3)

A
  • jong (Gr10)
  • wonder wat hy moet kryf oor homself (watter feite)
  • metateks (skryf oor die proses van skryf)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Miskien moet hy kyk
in ‘n spieël hoe hy lyk:

(2)

A
  • hy sal sy gesig beskryf
  • hy kyk in die spieël en sien ‘n slegs gelaatstrekke - sleg om sy peroonlikheif to beskrf
  • inversie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

die bril
(met vingermerke bevat)

(3)

A
  • dui daardie dat hy werk
  • hy kan nie homself baie goed in die spieël sien nie
  • metafories : ken hy homself nie regtig nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

sy hande
(die van iemand wat handewerk ken

(2)

A
  • suggereer dat hy hoe om met sy hande te werk (nie baie duidelik nie)
  • miskien hy dink soos dit omdat hy nie homself behoorlik ken nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

verby sy deurmekaar hare…
na iemand wat hy nog ten volle moet ontdek

(3)

A
  • nie baie gesteld op sy hare
  • lui en borsel nie sy hare
  • hy weet homself baie min, hy begin om te ontwikkel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Op skool ‘n A-kandidaat

1

A
  • slim
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

(Op sy rapport staan: ‘hulpvaardig en pligsgetrou”)

3

A
  • mooi dinge op sy rapport
  • verantwoodelik en betroubaar
  • help ander kinders
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Tog kla hulle: “Skryf tog leesbaar!”

2

A
  • slordig handskrif

- vuil bril en deurmekaar hare

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Atletiek,rugby,krieket -
dis nie sy gebied.

(1)

A
  • hy is nie ‘n sportiewe seun nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Hy sal eerder
(as die tyd dit toelaat)
voor die rekenaar gaan sit.

(3)

A
  • verkies om binne te bly
  • alleenloper
  • nie baie vrye tyd nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

En hy sit nou en peins…

2

A
  • hy dink diep

- die ellips dui aan dat hy dink vir ‘n lang tyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

oor wat hy, oor homself
as ‘n selfprtret kan skryf.

(4)

A
  • die leser het ‘n redelike idee van die seun se voorkoms en geaardheid
  • die prtret is geskryf terwyl die seun gedink
  • dit is nie voltooi nie, maar ek kan hom ‘sien’
  • ironies
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

formaat

4

A
  • vrye vers (idee van onsekerheid en hoe jong die seun is)
  • metateks (hy skryf oor homself wat skryf)
  • assonansie is a bindingsmiddel
  • tema is identiteit (mens se soeke na jouself)
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

meanings

2

A
  • inversie beklem die die idee dat die seun nie homself ken nie
  • die deurmekaar gedagtes reflekteer indie suen se voorkoms
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly