1.6 Die Impak van onlangse wetgewing op besighede BBSEB Flashcards

1
Q

Waarvoor staan BBSEB

A

Bree-basis swart ekonomiese bemagtiging.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Verduidelik kortliks wat die wet op BBSEB is.

A
  • Die BBSEB is ingestel om die meerderheid van SA’ers in die hoofstroom van die ekonomie bring.
  • Dit bevoorder voorheen benadeelde groepe in SA.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Doel van BBSEB

A
  • Laat rykdom wyer versprei oor alle bevolkingsgroepe.
  • Omskryf areas wat die regering ‘n platform sal bied om gelykke verspreiding van
    welvaart te bring.
  • Laat die ontwikkeling van goeie praktykskodes toe.
  • Dit beoog om ongelykheid in die SA ekonomie aan te spreek.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Wat is die 5 pilare van BBSEB

A
  • Bestuurbeheer
  • Eienaarskap
  • Onderneming en verskaferontwikkeling
  • Vaardigheidsontwikkeling
  • Sosio-ekonomiese onwikkeling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Hoe moet besighede bestuursbeher toepas volgens BBSEB?

A

Besighede moet:
* Verseker dat transformasie op alle vlakke geïmplementeer word.
* Swart mense aanstel in senior uitvoerende posisies/in bestuur.
* Swart werknemers by besluitnemingsprosesse betrek.
* Swart vroulike verteenwoordiging in bestuur verseker en prioritiseer.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Wat is n hindernis mbt bestuursbeheer?

A

Weens ’n tekort aan vaardige swart bestuurders/direkteure, vind sommige besighede
dit moeilik om aanstellings te maak. Dit beperk die groeigeleenthede vir die besigheid.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoe moet besighede eienaarskap toepas volgens BBSEB?

A

Besighede moet:
* Swart mense by aandeelhouding/vennootskappe/franchises insluit.
* Meer geleenthede vir swart mense skep om eienaars en entrepreneurs te word.
* Klein swart beleggers aanmoedig om in groot maatskappye te belê en deel in eienaarskap.
* Vrygestelde Mikro-ondernemings (VMO’s) wat ‘n eienaarskap van 50% of meer van swart mense in bestuur
* het, word outomaties bevorder na Vlak 3 van die BBSEB-telkaart.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Wat is n hindernis mbt eienaarskap?

A

Besighede vind dit moeilik om geskikte swart besigheidsvennote/aandeelhouers te vind wat aandele kan bekostig

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Hoe moet besighede ondernemings en verskafferontwikkeling toepas volgens BBSEB?

A

Besighede moet:
* Aangemoedig word om in klein medium- en mikro-ondernemings (KMMO’s) in swart besit te belê en te ondersteun).
* Werk skep want OVO bevorder en ondersteun plaaslike vervaardiging .
* Finansiële bydrae aan besighede maak wat aan BBSEB voldoen en KMMO’s, soos lenings /skenkings/beleggings.
* Ook nie-finansiële bydrae aan BBSEB-voldoende besighede maak en KMMO’s soos adviesdienste / konsultasiedienste/entrepreneursprogramme.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Wat is n hindernis mbt ondernemings en verskafferontwikkeling?

A

OVO bevorder voorkeurverkryging en besighede het dikwels nie ‘n keuse as om transaksies te doen met
BBSEB-goedgekeurde verskaffers wat nie noodwendig hul eerste keuse is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Hoe moet besighede vaardigheidsontwikkeling toepas volgens BBSEB?

A

Besighede moet:
* Swart werknemers betrek by verskeie opleidingsprogramme en inisiatiewe vir vaardigheidsontwikkeling.
* Voordeel vind uit die groter aantal vaardige/opgeleide werknemers, wat algehele produktiwiteit in die
* werkplek verhoog.
* Leerlingskappe en leerprogramme aan swart werknemers voorsien/verskaf.
* 1% van hul jaarlikse salarisrekening bydra as dit R500 000 oorskry om die programme vir vaardigheidsontwikkeling te befonds.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Wat is n hindernis mbt vaardigheidsontwikkeling?

A

Besighede offer dikwels produktiwiteit op aangesien mentors/afrigters werksure moet gebruik om aan
leerlingskappe/opleiding deel te neem.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Hoe moet besighede sosio-ekonomiese ontwikkeling toepas volgens BBSEB?

A

Besighede moet:
* Bydra tot maatskaplike investeringsprojekte en gemeenskapsontwikkeling.
* Op kritieke areas van KMI fokus soos ontwikkeling in die land, byvoorbeeld omgewingsbewustheid/onderwys/ behuising /armoede/ werkloosheid, ens.
* Skaars KMI-hulpbronne aan geselekteerde begunstigdes in die gemeenskap versprei.
* Volhoubare gebruik van natuurlike hulpbronne bevorder en besighede wat gebruik maak van volhoubare produksie-tegnieke en volhoubare energiebenuttingspraktyke ondersteun.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Wat is n hindernis mbt sosio-ekonomiese ontwikkeling ?

A

Besighede is dikwels nie kundig oor maatskaplike kwessies en sosiale verantwoordelikheid nie, en kan lei tot
vermorsing van nansiële hulpbronne as dit nie korrek ondersoek word nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Waarvoor staan SEB

A

Swart Ekonomiese Bemagtiging

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Is SEB n beleid of n wet?

A

Beleid

17
Q

Is BBSEB is beleid of n wet

A

wet

18
Q

Wat is die verskil tussen SEB en BBSEB?

A

SEB
* Dit is ‘n regeringsbeleid wat nie afdwingbaar is nie.
* Bevoordeel slegs ‘n paar voorheenbenadeelde mense in die ekonomie.
* Dit het daartoe gelei dat ‘n paar
voorheen benadeelde individue in die
rykdom van die ekonomie gedeel het.
* Fokus slegs op drie pilare wat nie alle
voorheen benadeelde mense insluit nie.

BBSEB:
* Dit is ‘n wet wat afdwingbaar is/aan
voldoen moet word deur besighede.
* Moedig ‘n wyer groep voorheen
benadeelde mense – wat swart vroue/
mense met fi siese uitdagings/jeug/
mense in afgeleë gebiede in sluit om
aan die ekonomie deel te neem.
* Beoog om die land se rykdom te
verdeel oor ‘n breër spektrum van die
samelewing.
* Fokus op vyf pilare – wat alle sektore
van die samelewing insluit – veral
die voorheen benadeelde mense en
voorheen benadeelde gemeenskappe.

18
Q

Wat is die verskil tussen SEB en BBSEB?

A

SEB
* Dit is ‘n regeringsbeleid wat nie afdwingbaar is nie.
* Bevoordeel slegs ‘n paar voorheenbenadeelde mense in die ekonomie.
* Dit het daartoe gelei dat ‘n paar
voorheen benadeelde individue in die
rykdom van die ekonomie gedeel het.
* Fokus slegs op drie pilare wat nie alle
voorheen benadeelde mense insluit nie.

BBSEB:
* Dit is ‘n wet wat afdwingbaar is/aan
voldoen moet word deur besighede.
* Moedig ‘n wyer groep voorheen
benadeelde mense – wat swart vroue/
mense met fi siese uitdagings/jeug/
mense in afgeleë gebiede in sluit om
aan die ekonomie deel te neem.
* Beoog om die land se rykdom te
verdeel oor ‘n breër spektrum van die
samelewing.
* Fokus op vyf pilare – wat alle sektore
van die samelewing insluit – veral
die voorheen benadeelde mense en
voorheen benadeelde gemeenskappe.

19
Q

Voordele van BBSEB op besighede

A
  • Moedig ondernemings aan omdie eise vir regstelling / ekwiteit te voldoen.
  • Verskaf ‘n verskeidenheid besigheidskodes indiensbillikheid te verbeter
  • Voorsien ontwikkeling van menslike hulpbronne deur opleiding en ontwikkeling.
  • ‘n Goeie SEB-gradering verbeter die beeld van die onderneming.
  • Fronting word ontmoedig, want dit kan lei tot die diskwalifikasie van ‘n onderneming se totale telkaart / BBSEB-status.
  • Bevorder ondernemingsontwikkeling deur entrepreneursvaardighede van PDI’s te ontwikkel.
20
Q

Nadele van BBSEB op besigheid.

A
  • Besighede kan groot finansiële implikasies / boetes ervaar as hulle nie aan BBSEB voldoen nie.
  • Prosesse kan lei tot korrupsie / nepotisme as dit nie behoorlik gemonitor word nie.
  • Prosesse en prosedures kan duur wees vir ‘n besigheid, aangesien daar baie wetlike vereistes is om genoeg punte te behaal om te voldoen.
  • Beleggings- / eiendomsaangleenthede kan ongelukkigheid veroorsaak onder bestaande aandeelhouers / eienaars.
  • Voorsien voorkeurverkryging, sodat sekere ondernemings uitgesluit word van goedere / dienste.
  • Besighede sal geld moet spandeer in gebiede wat deur vyf BBSEB-pilare gedek word, om ‘n goeie BBSEB-gradering te behaal.
21
Q

Diskrimineredne aksies/oortredings van BBSEB

A
  • Versuim om regstellende aksie toe te pas om BBSEB verantwoordelikhede na te kom.
  • Bevordering van onbevoegde mense in bestuursposte ten koste van gekwalifiseerde PDP’s.
  • Weier om tenders aan swart verskaffers toe te ken wat aan SEB voldoen.
22
Q

Strawwe vir nie-nakoming van BBSEB

A
  • Besighede kan tronkstraf kry vir die nie-nakoming en voorspanpraktyke.
  • Die boete kan ‘n boete van tot 10% van die maatskappy se jaarlikse omset wees.
  • Die regering sal enige toekenningskontrak wat gebaseer is op vals inligting rakende B-BBEE-status kanselleer.
  • ‘n Onderneming kan verbied word van deelname aan regeringskontrakte vir tien jaar.
  • Besigheidslisensies mag nie hernu word nie en magtigings nie uitgereik word nie.
  • Besighede wat nie ten minste ‘n minimum van 40% van die nakoming van eienaarskap, vaardigheidsontwikkeling en ontwikkeling van nuwe
    ondernemings en verskaffers behaal nie, sal outomaties met een vlak afgegradeer word.
23
Q

Maniere waarop besighede aan BBSEB kan voldoen.

A
  • Besighede moet swart mense in bestuursposte aanstel
  • Besighede moet aandele aan swart werknemers / mense verkoop.
  • Stuur swart mense vir swart vir opleiding in vaardigheidsontwikkeling.
  • Uitontrakteer hul dienste aan verskaffers wat aan SEB-vereistes voldoen.
  • Implementeer regstellende aksie in wanneer afsprake gemaak word.
  • Ontwikkel klein ondernemings / KMMO’s deur middel van voorkeuring.
  • Verbeter die lewenstandaard van die gemeenskappe waarin hulle funksioneer.