3.2 Toepassing van die beginsels van die King-kode Flashcards

1
Q

Die betekenis van die beginsels van die Kingkode

A
  • Die King-kode is ontwikkel deur die voormalige regter van die hooggeregshof, Mervyn King en deur die King-Kommissie.
  • Die doel van die King-kode is om ‘n
    kode vir etiese en effektiewe leierskap deur die direksie daar te stel.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem 3 toepassings van die King Kode

A

Deursigtigheid
Aanspreeklikheid
Verantwoordelikheid

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Brei uit op hoe Deursigtigheid in die as a beginsel van die King Kode toegepas kan word.

A
  • Besluite/Optrede moet duidelik wees vir alle belanghebbendes Werknemers/Aandeelhouers/Direkteure moet bewus wees van die indiensnemingsbeleide van die besigheid.
  • Ouditverslae en ander verslae moet akkuraat/beskikbaar wees vir aandeelhouers/werknemers.
  • Gereelde oudits moet gedoen word om die doeltreffendheid van die besigheid te bepaal.
  • Besigheidstransaksies moet openlik gedoen word sodat daar geen sweempie/ teken van oneerlikheid/korrupsie is nie.
  • Besighede moet besonderhede van aandeelhouers se stemreg aan hulle gee voor/by die Algemene Jaarvergadering (AJV).
  • Die direksie moet verslag doen oor beide die negatiewe en positiewe impak van die besigheid op die gemeenskap/omgewing.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Brei uit op hoe aanspreeklikheid in die as a beginsel van die King Kode toegepas kan word.

A
  • Daar moet gereelde kommunikasie tussen die bestuur en rolspelers, soos aandeelhouers, wees.
  • Die maatskappy moet interne en eksterne ouditeure aanstel om finansiële state te oudit.
  • Die direksie moet verseker dat besigheid se etiek effektief geïmplementeer word.
  • Besighede behoort verantwoordbaar/verantwoordelik vir hul besluite/aksies te wees.
  • Besighede behoort akkurate jaarverslae aan aandeelhouers voor te lê by die Algemene Jaarvergadering (AJV).
  • Topbestuur behoort te verseker dat ander bestuursvlakke hul rolle/ verantwoordelikhede goed verstaan om verantwoordbaarheid te verbeter.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Brei uit op hoe Verantwoordelikheidd in die as a beginsel van die King Kode toegepas kan word.

A
  • Die besigheid/direksie moet programme ontwikkel en implementeer wat daarop gemik moet wees om die gemeenskappe waarin hulle bedrywig is te beskerm.
  • Die besigheid/direksie moet remediërende programme ontwikkel om die omgewing te beskerm, byvoorbeeld om lug- en waterbesoedeling te verminder.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Maniere waarop professionele, verantwoordelike, etiese en effektiewe
besigheidspraktyk uitgevoer behoort te word

A
  • Besigheidsbesluite en -optredes moet duidelik/deursigtig vir alle belanghebbendes wees.
  • Besighede moet aanspreeklik/verantwoordelik wees vir hul besluite en optrede/patentregte.
  • Die besigheid moet eerlike/betroubare rekenmeesters/finansiële beamptes met goeie geloofsbriewe aanstel om deursigtige rekordhouding en finansiële state te verseker.
  • Die betaling van belasting moet gereeld/betyds wees, en die besigheid moet alle nodige inligting aan die SAID bekend maak en nie skuiwergate vind om belasting te vermy nie.
  • Die besigheid moet ‘n etiese/gedragskode opstel. Hierdie dokument moet aanvaarbare gedrag in die besigheid meld.
  • Daar moet deurlopende ontwikkeling en opleiding vir alle werknemers van die besigheid wees.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly