K1 Onderwerp 3B: Sosio - ekonomiese dienste Flashcards

1
Q

A - Waarom verskaf die regering maatskaplike dienste?

A
  • individuele welsyn te bevorder en ekonomiese vooruitsig van die land te verbeter.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

A - Doel van maatskaplike dienste in die ekonomie?

A

verbeter programme naamlik behuising, onderwys, ekonomiese groei om werkloosheid te verminder, mediese sorg, lewering van basiese dienste soos water en elektrisiteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

A - Ekonomiese dienste

A

Ekonomiese dienste word gelewer om te verseker dat daar ‘n toename is in die algemene lewenstandaars van die bevolking deur die produksiekapasitieit te verhoog (toelaag/subsidies) (bestaansbeveiliging)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

A - Maatskaplike dienste

A

kan omskryf word as dienste wat die algemene lewenstandaard van die bevolking laat toenaam

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

A - Minister van Onderwys

A

Angie Motshekga

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Meganismes waarvolgens onderwys ‘n effek op groei en ontwikkeling het

A
  • Onderwys verhoog menslike kapitaal en arbeidsproduktiwiteit.
  • Onderwys verhoog die ekonome se vermoë om te inoveer, nuwe kennis te verwerf en tegnologiese prosesse te bervorder.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

A - Verwagte aantal skooljare

A
  • moontlike aantal skooljare wat ‘n kind onderrig kan ontvang
  • 13.8 jaar
  • gr R op 6 jaar
  • Basiese verpligte onderwys tot gr9 / 15 jaaroud.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

A - Weklike aantal skooljare

A
  • Verwys na die gemiddelde aantal jare wat leerders onderrig sal ontvang
  • Globale syfer is 8.7 jaar
  • SA - 10.2 jaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

A - Geletterdheidsvlak

A
  • Omskryf as die persentasie van die bevolking wat op ‘n gegewe ouderdom (15-24jaar) kan lees, skryf en syfervaardighede doen.
  • SA - 95% in 2021
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

A - Gesondheid op die ekonomie

A
  • gesonde mense is meer produktief en gemotiveerd as wat dryfkrag vir ekonomiese groei en ontwikkel dien
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

🎱 Vergelyk openbare en privaat gesondheidsorg

A

*Openbare gesondheid sorg (deur die regering) is primere gesondheidsorg dienste soos klinieke en gemeenskapsentrums.

  • Privaat gesondheiddienste is sekondere gesondheidsorg bv. hospitale
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

A - Bestaansbeveiliging

A

Department van Sosiale Ontwikkeling in Suid Afrika
Minister van Sosiale Ontwikkeling - Lindiwe Zulu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

A - Behuising en gemeenskapsgeriewe

A

Minister van menslike nedersetting - Mmamoloko Kubayi

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

🎱Grondrestitusie-eis vs. Grondhervorming

A

*Grondrestitusie -
‘n Eis teen die staat om herstel of vergoeding te gee aan persone wat na 1913 op grond van ras ontneem is van grond. Die staat alternatiewe grond OF kontand vergoeding.

  • Grondhervorming
    Vind plaas wanneer grond ontneem word van huidige eienaars sonder vergoeding.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

A - Toegang tot water en sanitasie

A

Minister van Water en Sanitasie - Senzo Mchunu

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

A - Openbare orde en veiligheid

A

Minister van polisie - Bheki Cele
Minister van korrektiewe dienste - Ronald Lamola
Minister van verdedig en military veterans- Thandi modise