K1 Onderwerp 0: Nationale Rekeninge Flashcards

1
Q

A -Basis jaar

A

Jaar met min prysveranderings en fluktuasies SARB - 2015

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

A - BBP

A

Bruto Binnelandse Produk:
Diebwaarde van alle finale goedere en dienste wat binne die grense van ‘n land vervaardig word oor ‘n sekere tydperk gewoonlik 1 jaar.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

A - Faktorpryse

A

Die koste van priduksiefaktore soos aangewend in die produksie proses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

A - BNP

A

Bruto Nationale Produk:
Die waarde van alle finale goedere en dienste wat deur permanent incomers van ‘n land vervaardig word oor ‘n sekere tydperk gewoonlik 1 jaar

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

A - Netto syfers

A

Verwys na die hoeveelheid goed wat weggevat is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

A - Finale Verbruikersbesteding

A

Verbruik as die laaste doelwit v die produksieproses

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

4) Tiepes Verbruikers goedere

A
  • Duursame goedere
  • Semi-duursame goedere
  • Nie-duursane goedere
  • Dienste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Finale verbruikersbesteding deur Huishoudings (C)

A

verwys na die besteding van verbruikers op goedere en dienste
Primêre ekonomiese deelnemers

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Bruto Kapitaal vorming (I)

A

Geld wat spandeer word om kapitaal van die land te vermeerder

stap 1: Huishoudings spaar geldbby die bank

stap 2: Produsente been geld om kapitaalgoedere mee aan te koop

step 3: Produsente verdien ‘n wins en ploeg dit terug in die produksieproses

stap 4: Die owerheid voorsien meer infrastruktuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Finale verbruikersbesteding deur die owerheid

A

Hoe die owerheid sy inkomste gebruik om goedere en dienste te voorsien

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

(3) Tiepes openbare goedere en dienste

A

Gemeenskapsgoedere
Kollektiewe goedere
Meriete goedere

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

A - Gemeenskapsgoedere

A

word gratis aan die publiek verskaf
nie uitsluitbaar en nie mededingend

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

A - Kollektiewe goedere

A

behaal ‘n prys om die free rider (parasiet) probleem uitteskakelb

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

A - Meriete goedere

A

word ondervoorsien deur die private sektor omrede dit nie winsgewend is nie maar noodsaaklik is om n minimum lewenstandaard te hê

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

A - Nationale rekening

A

(deur die SA Reserve Bank)
Is n belangrike bron van inligting aangaande die inligting oor die toestand van die land

kan BBP deur 3 metodes uitwerk
* Produksie metode
* Inkomste metode
* Bestedingsmetode

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

➕️BBP (P)

A

Produksie Metode meet die BBP deur die volume wat geproduseer is in geldwaarde te bereken

Formule:
Primere Sektor
+ Sekondere Sektor
+ Tersiëre Sektor
= BWT teen basiese pryse
+ Belasting op goedere/dienste
- Subsidies op g/d
= BWT teen markprys BBP(P)

17
Q

➕️BBP(I)

A

Die inkomste metode meet die totale geldwaarde van vergoeding wat eienaars van produksiefaktore ontvang

Formule:
Vergoeding v arbeiders
+ Netto bedryf surplus
+ Verbruik van vaste Kapitaal
= Bruto waarde toegevoeg teen faktorpryse
+ Ander belasting op produksie
- Ander subsidies op produksie
=Bruto waarde toegevoeg teen basiese pryse
+ Belasting op goedere
- Subsidies op goedere
= Bruto Binnelandse Produk teen markprys BBP(I)

18
Q

➕️BBP(E)

A

Die bestedingsmetode is die totale geldwaarde van besteding aan finale goedere en dienste binne die grense van die land oor ‘n sekere tydperk, gewoonlik 1 jaar

Formule: C+I+G+[X-M]

=Bruto Binnelandse Produk teen markprys BBP(E)

19
Q

🎱BBP vs. BNP

A

Bruto Binnelandse Produk
* Produksie binne die grense v n land
* Almal in die dra by
* Slegs die waarde van finale goedere word in ag geneem.

Bruto Nationale Produk
* Produksie deur landsburgers ongeag van hulle geografiese ligging
* Slegs mense met burgerskap dra by
* Slegs waarde van alle finale goedere

20
Q

🎱Reële BBP vs. Nominale BBP

A

Nominale BBP:
* Heersende pryse
* inflasie nog nie inberekening nie

Reële BBP:
* Konstante pryse
* inflasie in berekening