K1 Onderwerp 4: Ekonomiese Struktuur van Suid-Afrika Flashcards

1
Q

A - Primêre Sektor

A

Nywerhede verkry grondstowwe uit die natuur
Die eerste stadium van produksie
ontgin rou materiale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Noem die twee bedrywighede van die Primere Sektor

A

*Genetiese werksaamhede - waar aan die natuur gegee kan word wat daaruit geneem is.

*Eksplotatiewe werksaamhede - waar nie aan die natuur terug gegee kan word wat daaruit geneem is nie.

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Samestelling van die primere sektor

A

Landbou , mynbou , bosbou , vissery

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

A - Tantieme

A

Word gehef op die ontginning van materiale

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

🎱Ekonomiese belangrikheid van die Primere sektor (brei uit oor elk)

A
  • Verskaf voedsel en minerale
  • Verdien buitelandse valuta
  • Lei werkers op en skep werkgeleenthede
  • verskaffing van grondstowwe vir die sekondere sektor
  • Bydra tot BBP
  • Bron van Kapitaalvorming
  • Stimulering van navorsing en Ontwikkeling
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

A - Die sekondere sektor

A

nywerhede wat natuurlike hulpbronne omskep in n vorm wat geskik is vir menslike gebruik
vervaardigings sektor

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Samestelling van die sekondere sektor

A
  • Vervaardigingsnywerhede
  • Elektrisiteit- , gas- en watervoorsienning.
  • Konstruksie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

A - NERSA

A

Nationale Energie Reguleerders van Suid Afrika

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

🎱Ekonomiese belangrikheid van die sekondere sektor (en brei uit)

A
  • Belangrike bydrae tot BBP
  • Skep werksgeleenthede
  • Waarborg ekonomiese onafhanklikheid
  • Verdien Buitelandse valuta
  • Bied n belangrike beleggingsgebied
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

A - Tersiêre Sektor

A

Versprei goedere en verskaf dienste
dienstesektor : openbare , sluit kommersiële en professionele dienste in

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Samestelling van die Tersiëre Sektor (6)

A
  • Kommersiële dienste
  • Vervoerdienste
  • Bergingsdiente
  • Kommunikasie dienste
  • Bank en Finansiële dienste
  • Persoonlike dienste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

🎱Ekonomiese belangrikheid van die Tersiëre Sektor

A
  • Bydrae tot BBP
  • Skep van werksgeleenthede
  • Bron van staatsinkomste
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

A - Die infrastruktuur van SA

A

Die land se sosiale kapitaal
Dra die ekonomiese struktuur

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

3 Hoof temas; Infrastruktuur van SA

A

Kommunikasie
Vervoer
Energie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Tema 1: Hoekom is Kommunikasie infrastruktuur belangrik vir sakeondernemings (4)

A

omdat hulle kan:
1) pryse dophou
2) beskikbaarheid van grondstowwe en dienste moet dophou
3) Finansiële veranderings moet volg
4) Plaaslike en buitelandse ekonomiese toestande moet vergelyk en beoordeel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Vorme van kommunikasie (7)

A
  • Vastelynyelefone
  • Selfoonnetwerke
  • Sateliettelefone
  • Radiotelefone
  • Internet toegang
  • Televisie
  • posdiens
17
Q

Tema 2: Vervoer en vorme van vervoer (4)

A
  • Padvervoer
  • Spoorvervoer
  • Hawens en Mariene vervoer
  • Lugvervoer
18
Q

Tema 3: Energie en vorme van energie (4)

A
  • Elektrisitiet
  • Vloeibare brandstrof
  • Gas
  • Water