Hoofstuk 6.1 - Vooraanstellingsaktiwiteite Flashcards

1
Q

Grondbeginsels

A

Vooraanstelling

Beplanning

Verkry ouditbewyse

Evalueering, gevolgtrekking en rapporteering

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Vooraanstellingsaktiwiteite:

A

Ondersoek nuwe en bestaande kliënte

Bepaal vaardighede en vereistes

Bepaal aanstellingsvoorwaardes

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Waarom aanstelling beoordeel?

A

Ouditrisikonte beperk

Professionele aansien te beskerm

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Risiko’s met betrekking tot onaanvaarbare kliënte

A

Regsaanspreeklikheid

Skade aan professionele aansien

Ouditfooie word nie betaal nie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ondersoek nuwe en bestaande kliënte:

Etiese oorwegings

A

Oorweeg onafhanklikheid vanaf kliënt

Bepaal enige konflik van belange

Verkry inligting vanaf vorige ouditeure en derde partye

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Besigheidsoorwegings:

A

Wil ek geassosieer word net eienaars en bestuur van kliënt? (Professionele aansien beïnvloed; verkry rede van verandering)

Enige beperkings op uitvoer van oudit?

Wil ek geassosieer word met die industrie?

Bepaal hoe die kliënt se verhouding was met vorige ouditeure

Bestaan daar beduidende risiko’s van wesenlike wanvoorstelling?

Bepaal of dit goeie besigheid sal wees (is kliënt stabiel?; instaat om ouditfooi te betaal ten volle?)

Voldoen kliënt aan finansiële verslagdoeningsvereistes?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Enige statutêre redes waarom nie aanstelling behoort te aanvaar nie?

A

Het ek nodige kennis en vaardighede om oudit uit te voer?

Is die maatskappywet nagekom ten opsigte van die uitgaande ouditeure en aanstelling van nuwe ouditeure?

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Bepaal bevoegdheid en vereistes:

A

Bepaal of daar genoegsame pesoneellede beskikbaar is om oudit uit te voer, sowel as oor bodige bevoegdheid beskik

Evalueer nodige kundigheid om oudit uit te voer; kennis oor industrie van kliënt en watter dienste benodig is

Bepaal watter hulpbronne, uitgesluit personeellede, wat benodig is:
Spesialiste eie aan industrie
Hardware en sagteware
Oudit spertyd

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

ISA 220 vereistes vir firma:

A

Oorweeg integriteit van kliënt se eienaars, sleutelpersone en diegene verantwoordelik vir korporatiewe beheer (reputasie; houding; ens)

Oorweeg of ouditfirma bevoeg is om oudit uit te voer (kennis van industrie; tegniese vaardighede; ouditspertyd haalbaar; ens)

Nakoming van etiese vereistes (moontlike botsing van belange; bedreigings vir objektiwiteit)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Prosedures om vooraanstellingsaktiwiteite inligting in te samel:

A

Huidige kliënt - maak staat op kennis wat ek oor kliënt het

Nuwe kliënt:
Voer gesprekke uit met personeellede van kliënt 
Inspekteksie van dokumente
Besoek kliënt se perseel
Uitvoer van analitoese prosedures
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Bepaal aanstellingsvoorwaardes

A
Stel vas en bevestig skriftelik:
Aanvaarding van kliënt 
Doel en omvang van oudit
Verantwoordelikhede van beide partye
Verslae wat uitgereik gaan word

Kontraktuele verhouding

Liasseer afskrif

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Aanstellingsbrief

A

Moet uitreik vir alle oudit- of ander dienste

Bestaan uit:
Briefhoof
Geadresseer aan direkteure
Bevestig aanvaarding van aanstelling

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Aanstellingsbrief (vervolg)

A

Vereiste inligting:
Doelwitte van oudit en mening
Bestuur se verantwoordelikheid oor finansiële state en interne beheer maatreëls
Ouditeur se verantwoordelikheid met betrekking tot ouditrisiko’s

Omvang van oudit:
Ouditstandaarde; nakom van wetgewing
Definisie van oudit en uitvoer van ouditprosedures
Slegs redelike gerusstelling kan verskaf

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Aanstellingsbrief - vereiste inligting (vervolg)

A

Vorm van verslae van oudit
Inherente beperkings van oudit en interne beheer
Bevestiging van ouditeur se onafhanklikheid
Ouditeur se verwagting met betrekking tot skriftelike bevestiging of mondelinge verteenwoordiging
Wesenlike swakhede kn kontroles sal onder bestuur se aandag gebring word
Betrokkenheid van spesialiste
Ander dienste wat sal gelewer word
Aangewysde ouditeur indien van toepassing
Reëlings met betrekking tot beplanning en uitvoering van oudit
Spertye
Grondslag van berekening van fooie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly