Hoofstuk 6.4 - Ouditwesenlikheid Flashcards

1
Q

ISA 320

A

Die doelwit van ‘n oudit van finansiële state is;
Om die ouditeur in staat te stel om ‘n mening te kan uitspreek of die finansiële state, in alle wesenlike opsigte, voorberei is in ooreenstemming met ‘n geïdentifiseerde finansiële verslagdoeningsraamwerk

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

ISA 320

A

Die ouditeur moet die wensenlikheid en die verwantskap met die ouditrisiko oorweeg tydens die uitvoer van ‘n oudit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

Definisie: Ouditkonteks ISA 320

A

Inligting is wesenlik indien:

  • die weglating of die foutiewe weergawe daarvan
  • kan die ekonomiese besluite van gebruikers geneem
  • o.g.v. Finansiële state
  • beïnvloed.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

Definisie: Ouditkonteks ISA 320

A

Afhanklik van:

  • grootte (in bedrag) van item, of
  • fout (in kwantitatiewe terme), of
  • aard (kwalitatiewe terme)
  • beoordeel in die bepaalde omstandighede
  • kwessies van professionele oordeel
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

Ouditrisiko volgens ISA 200

A

Die risiko dat die ouditeur ‘n ontoepaslike mening uitspreek wanneer die finansiële state wesenlike wanvoorstellings bevat

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

Hoekom is ouditwesenlikheid nodig?

A

Ouditeur verskaf nie 100% waarborg nie;

Slegs ‘n redelike versekering dat die finansiële state vry van wesenlike foute is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Hoekom is ouditwesenlikheid nodig?

A

Tydens beplanning moet aanvaarbare wesenlikheidvlak bepaal word:

  • vir opsporing van kwantitatiewe wesenlike wanvoorstellings
  • bepalende faktor is die omvang van oudittoetse
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Stappe vir berekening van beplanningswesenlikheid (kwantitatiewe aanwyser)

A

1) bepaal watter stel finansiële inligting gebruik gaan word
2) bepaal watter basisse se finansiële inligting beskikbaar is
3) bepaal of alle basisse geskik is
4) bereken moontlike syfers o.g.v. Geskikte basisse
5) besluit op wesenlikheidsyfer

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Stap 1: Watter stel finansiële inligting moet gebruik word?

A
Volgende keuses:
Huidige jaar:
- huidige jaar (werklik) 
- huidige jaar (voorlopige syfers)
- huidige jaar (begroot)
Vorige jaar:
- slegs vorige jaar
- gemiddeld 3-5 jaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Stap 1: Watter stel finansiële inligting moet gebruik word?

A

Gerbuik altyd huidige jaar (werklik) TENSY:
- Nie beskikbaar nie; of
- inligting vanaf kliënt verkry, maar sal nog verander voor jaareinde
Dan bepaal of vorige jaar se stel inligting geoudit is

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Indien vorige jaar se stel inligting geoudit is:

A

Bepaal of daar enige beduidende verandernge sedert vorige jaar was;

  • Indien ja, bepaal of die huidige jaar se voorlopige syfers toepaslik is.
  • Indien nee, bepaal of tendense konstant styg/daal
  • OF wisselvallig is.
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Indien vorige jaar se stel inligting geoudit is;

En daar geen beduidende veranderinge sedert vorige jaar was nie:

A

Indien tendense konstant styg/daal:
- Gebruik slegs vorige jaar se stel inligting

Indien tendense wisselvallig is:
-Gebruik gemiddeld 3-5 jaar stel inligting

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Indien vorige jaar se stel inligting geoudit was;

En daar WEL beduidende veranderinge sedert vorige jaar was:

A

Bepaal of huidige jaar se voorlopige syfers toepaslik is:

  • Indien JA, gebruik huidige jaar se voorlopige syfers
  • Indien NEE, gebruik begrote syfers vir huidige jaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Indien vorige jaar se stel inligting NIE geoudit was NIE:

A

Bepaal of huidige jaar se voorlopige syfers toepaslik is:

  • Indien JA, gebruik huidige jaar se voorlopige syfers
  • Indien NEE, gebruik begrote syfers vir huidige jaar
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Stap 2: Watter basisse se finansiële inligting is beskikbaar?

Basisse = SOI of SFP

A
SOI: - omset 0,5% - 1%
- wins voor belasting 5% - 10%
- bruto wins 0,5% - 1%
OF
SFP: - totale bates 1% - 2%
- ekwiteit 2% - 5%
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

Stap 2: Watter basisse se finansiële inligting is beskikbaar?

A

Basiese beginsel = Watter komponent verteenwoordig die maatskappy; EN
In watter komponent sal die gebruikers die meeste belangstel

17
Q

Stap 3: Is alle basisse geskik?

3.1) Is alle basisse toepaslik

A
  • Ignoreer basisse met negatiewe syfers (netto verlies)
  • Ignoreer baisisse met waarneembare foute
  • Indien verwagting het van probleme, moenie basisse aanpas nie, wees net meer konserwatief
  • Indien werklike foute bestaan(bv. bate onderstateer), pas basisse aan
18
Q

Stap 3: Is alle basisse geskik?

3.2) Belangrike vrae

A

1) SOI vs SFP
2) wie is die hoof verbruiker en wat is hul hoof belang (SOI/SFP)
- aandeelhouersverwag dividende, dus SOI
- bank verskaf lenings, dus kyk of lenings kan terug betaal en of oormatige skuld het (SOI en SFP)
- ander

19
Q

Stap 3: Is alle basisse geskik?

3.2) Belangrike vrae

A

3) Wat is die grootte van die besigheid?
4) Wat is die aard van die besigheid?:
- Inkomste gedrewe = SOI
- Vervaardigingsondernemer = SFP
- Hoeveel bates hou die besigheid?

20
Q

Stap 3: Is alle basisse geskik?

3.2) Belangrike vrae

A

4) Befondsing:
- hoe word besigheid befonds en wat is befondsers belang?
- Is daar nuwe lenings toegestaan? Waarvoor?
- vir uitbreidings (SFP)
- vir werksgeleentheid, dus salarisse (SOI)

21
Q

Stap 3: Is alle basisse geskik?

3.2) Belangrike vrae

A

5) Stabiliteit van basisse:
- negatiewe syfers = ignoreer
- toon groei of is dit wisselvallig
- pas professionele oordeel toe

22
Q

Stap 4: Bereken moontlike syfers o.g.v. Geskikte basisse

A

Bv. Geskikte basisse

Wins voor belasting 5% - 10% van R1 450 000
Onderste (5%) = 1 450 000 x 5% = 72 500
Boonste (10%) = 1 450 000 x 10% = 145 000

23
Q

Stap 5: Besluit op wesenlikheidsyfer

A

Oorweerg vlak van OR wat ouditeur gewillig is om te aanvaar, gebasseer op IR en KR evaluasie:
- OR laag = onderste grens = 72 500
- OR midium = gemiddelde grens =
- OR hoog = boonste grens = 145 000
Kies een enkele syfer vir state as geheel;
rond af tot naaste rand/R’000;
Minimum waarde van fout = wesenlike wanvoorstelling