Hoofstuk 5.1 - Etiek: Reëls Van Onbehoorlike Gedrad En Wet Op Ouditprofessie Flashcards

1
Q

Definisie van oudit?

A

Sistematiese proses;
Versamel en evalueer bewyse objektiewelik om evaluasie te maak;
Kommunikeer resultate op geskrewe vorm aan verbruikers;
Stellings oor ekonomiese aksies en gebeure;
Bepaal of stellings ooreenstem met neergeegde kriteria

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

Tipe dienste wat ouditeur kan uitvoer?

A

1) Gerusstellings aanstellings dienste
2) Belasting dienste
3) Adviesraad dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

1) Gerusstellings aanstellings dienste

A

Oudit;
Oorsig
Ander gerusstellings dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

2) Belasting dienste

A

Berei belastingopgawe voor;
Belasting berekening vir rekeningkunde;
Belasting beplanning;
Belasting geskille oplos

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

3) Adviesraad dienste

A
Rekeningkundige dienste en finansiële bestuur;
Besigheids prestasie;
Interne oudit;
Korporatiewe finansies;
Korporatiewe herstel;
Finansiële risikobestuur
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

3) Adviesraad dienste

A

IT adviesraad;

Forensiese dienste

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

Reëls vir onbehoorlike gedrag:

Omvang

A

v.t.o. Alle lede by IRBA geregistreer (insluitend leerlingrekenmeesters);

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

Reëls vir onbehoorlike gedrag:

Onbehoorlike gedrag

A

Oortreding van wette;
Oneerlikheid by uitvoering van werk of skuldig bevind deur hof;
Oortreding van oudit uitsprake of Professionele Gedragskode;
Nie professionele vaardighede handhaaf nie (kennis,sorg,ens);

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

Reëls vir onbehoorlike gedrag:

Onbehoorlike gedrag

A

Belastingontduiking:
- self of deur kliënt
- wetend of nalatig
Voorbereiding of teken van valse verklarings, boeke of rekords. (Skriftelik of mondelings);

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

Reëls vir onbehoorlike gedrag:

Onbehoorlike gedrag

A

Winsvoorspellings (ramings):
- ramings is afhanklik van toekomstige transaksies wat moet nog plaasvind. Dus nie gegrond op enige kontrak wat reeds gesluit is nie;

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
11
Q

Reëls vir onbehoorlike gedrag:

Onbehoorlike gedrag

A

Leerlingrekenmeester handelsbeperkings of betalings:
Beperkings verbied indien > 1 jaar is:
- Beperk om homself te bemark
- Beperk hom om professionele dienste uit te voer
- Beperk hom om enige huidige kliënte aan te stel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
12
Q

Reëls vir onbehoorlike gedrag:

Onbehoorlike gedrag

A

Leerlingrekenmeester handelsbeperking of betaling:
Ontvangs van betalings verbied indien:
- ontvang vir kansellasie van ‘n leerlingrekenmeesters kontrak
- ongeag of dit ontvang is vanaf die leerlingrekenmeester of vanaf ‘n derde

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
13
Q

Reëls vir onbehoorlike gedrag:

Onbehoorlike gedrag

A

Versoeke/bevele van IRBA en andere:

  • Indien nie binne ‘n redelike tyd reageer op komunikasie vanaf die Regulerende Raad nie
  • Indien nie binne ‘n redelike tyd voldoen aan instruksies, vereistes of versoeke vanaf die Regulerende Raad nie
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
14
Q

Reëls vir onbehoorlike gedrag:

Onbehoorlike gedrag

A

Weiering om te bedank op versoek van kliënt:
- en weiering op oordrag van boeke van kliënt
- Tensy daar rapporteerbare onreëlmatighede is
Versuim om ledegelde oor te betaal aan IRBA;
Praktyk verlaat sonder kennisgewing aan kliënte;
Onprofessionele gedrag (bring professie in oneer) (van toepassing as enige wette oortree word)

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
15
Q

Wet op Ouditeurs Professie (Auditing Professional Act) = APA

A
a22 Komitee vir ouditstandaarde;
a37 Registrasie van individue as geregistreerde ouditeure (GO);
a38 Registrasie van firmas as GO;
a39 Beëindiging van registrasie;
a41 Praktyk
a 44 Pligte i.v.m. 'n oudit
a46 Beperking van aanspreeklikheid
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
16
Q

APA: a22 Komitee vir ouditstandaarde

A

a22(1) Komitee moet bestaan uit minimum voorgeskrewe lede wat deur Regulerende Raad aangestel moet word;

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
17
Q

APA: a22 Komitee vir ouditstandaarde

A

a22(2) Die Komitee moet die Regulerende Raad bystaan:

  • Met die ontwikkeling, onderhoud, aanneming, uitreiking of voorskrywing van oudituitsprake
  • Om relevante internasionale veranderinge te oorweeg; en
  • Om oudituitsprake se relevansie te bevorder en verseker
How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
18
Q

APA: a22 Komitee vir oudituitsprake

A

a22(3) Die Komitee mag die Regulerede Raad bystaan om die aard van internasionale oudituitsprake te beïnvloed.

19
Q

APA: a37 Registrasie van individue as GO

A

Vir suksesvolle registrasie moet die kandidaat:

  • aan die vereiste opleiding, onderrig en bevoegdheidvereistes voldoen
  • gereël het vir voortdurende professionele ontwikkeling
  • ‘n inwoner van RSA wees
  • opgewasse en geskikte persoon om professie te beoefen
20
Q

APA: a37 Registrasie van individue as GO

A

Kan registrasie weier as:

  • nie opgewasse en geskikte persoon is nie
  • verwyder is uit vertrouensamp weens wangedrag
  • skuldig bevind is weens diefstal, bedrog, korrupsie, vervalsing en gevonnis is tot gevangenisstraf
  • geestelik onbevoeg is
21
Q

APA: a37 Registrasie van individue as GO

A

Kan registrasie weier as:

  • gediskwalifiseer weens sanksie van hierdie wet
  • ongerehabiliteerd insolvent is:
    a) skikking met krediteure
    b) voorlopig gesekwestreer
22
Q

APA: a38 Registrasie van firmas as GO

A

Die enigste firmas wat GO mag word is:

  • Vennootskappe indien alle vennote GO’s is
  • Eenmansake indien die eienaar ‘n GO is
  • Maatskappye mits:
    a) slegs individue wat GO’s is, is aandeelhouers
    b) Alle aandeelhouers direkteure is en alle direkteure aandeelhouers is
23
Q

APA: a38 Registrasie van firmas as GO

A

Die enigste firmas wat GO’s mag word is:

  • Maatskappye mits:
    c) In die akte van oprigting vervat is dat direkteure gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik is vir skulde; en
    d) dit in die statute vervat is dat die maatskappy aandele mag terug koop vanaf aandeelhouers
24
Q

APA: a39 Beëindiging van registrasie

A

Die Regulatoriese Raad sal registrasie van ‘n GO beëindig indien die GO ‘n INDIVIDU is EN:

  • wie, na registrasie skuldig word aan diskwalifikasies in a37 vervat; of
  • wie se registrasie verkeerdelik gedoen is of inligting na registrasie as vals bewys word; of
25
Q

APA: a39 Beëindiging van registrasie

A

Die Regulatoriese Raad sal registrasie van ‘n GO beëindig indien die GO ‘n INDIVIDU is EN:

  • wie se boedel gesekwestreer is of in kompromie met krediteure is; of
  • wie ophou om ‘n lid van ‘n geakkrediteerde professionele liggaam te wees
26
Q

APA: a39 Beëindiging van registrasie

A

Alvorens registrasie gekanselleer word moet die Raad tussen 21 en 30 dae kennis gee;
Waar ‘n GO ‘n vennootskap, alleeneienaar of maatksappy is, sal registrasie outomaties beëindig word wanneer ‘n GO a38(1) oortree;
Registrasie van ‘n GO sal outomaties beëindig word wanneer die GO nie die voorgeskrewe fooie, of gedeelte daarvan, betaal nie;

27
Q

APA: a39 Beëindiging van registrasie

A

Die Raad moet die naam van die GO verwyder wanneer die GO dit skriftelik versoek;
Beëindiging van registrasie stel nie die GO vry van dissiplinêre verrigtinge t.o.v. onbehoorlike gedrag gepleeg tydens registrasie nie;
Die Raad moet so gou as moontlik na beëindiging van registrasie ‘n kennisgewing publiseer wat die naam van die GO spesifiseer

28
Q

APA: a41 Die praktyk

A

Slegs ‘n GO mag in die openbare praktyk beoefen en voordoen as ‘n GO;
Indien nie ingevolge die wet geregistreer is nie, mag nie:
- einige oudits uitvoer nie (GO kan instruksies, beheer en toesighouding verleen aan nie-GO in die uitvoer van ‘n oudit)

29
Q

APA: a41 Die praktyk

A

Indien nie ingevolge wet geregistreer is nie, mag nie:

  • homself voordoen as GO nie
  • die benaming GO in titel gebruik nie
  • persone laat glo dat hy geregistreerd is as ‘n GO nie
30
Q

APA: a41 Die Praktyk

A

Persone wat nie gerigistreer is nie, word nie verbied om die volgende te doen nie:

  • interne ouditeur of rekenmeester as titel gebruik
  • lid van klub wat nie met winsoogmerk bedryf word nie, mits geen vergoeding daarvoor aanvaar word nie
  • Ouditeur Generaal persoon aanstel om oudits namens hom af te handel
31
Q

APA: a41 Die Praktyk

A

GO mag nie sonder toestemming van Raad, wetend ‘n persoon in diens neem wat:

  • van openbare praktyk geskors is
  • nie as ‘n GO geregistreer is nie, en was voorheen geregistreer
  • die Raad weier om te registreer nie
32
Q

APA: a41 Die Praktyk

‘n GO mag nie:

A
  • Praktiseer onder die firma se naam nie, tensy elke briefhoof die volgende vermeld:
    a) die GO se voorname/voorletters en van; en
    b) ten opsigte van ‘n vennootskap, minstens die voorname/voorletters en van van die besturende vennote
    c) ten opsigte van ‘n maatskappy, die name van die direkteure
33
Q

APA: a41 Die Praktyk

‘n GO mag nie:

A
  • Rekening, Staat, Verslag of ander dokument onderteken, tensy die werk deur:
    a) hom; of
    b) onder sy toesig of beheer; of
    c) die van ‘n vennoot verrig is;
    d) in lyn met die relevante ouditstandaarde
34
Q

APA: a41 Die Praktyk

‘n GO mag nie:

A

Oudit doen tensy genoegsame Risiko Bestuurspraktyke- en prosedures in plek is nie;
In die openbare praktyk beoefen as hy geskors is nie;
Winste deel of in vennootskap praktiseer t.o.v. Ouditwerk, met iemand wat nie by IRBA geregistreer is nie (a38 word ook oortree)

35
Q

APA: a44 Pligte in verband met ‘n oudit

A

a44(1) waar ‘n GO, wat ‘n firma is, aangestel word om ‘n oudit te doen:

  • Ken individuele GO toe wat verantwoordelik en toerekeningswaardig vir oudit sal wees
  • Stel naam en van van individuele GO bekend aan kliënt en IRBA op versoek
36
Q

APA: a44 Plligte i.v.m. Oudit

A

a44(2) GO mag nie, sonder sodanige kwalifikasie as wat in die omstandighede toepaslik mag wees, ‘n opinie uitspreek nie, tensy:
Aan kriteria van a44(3) voldoen

37
Q

APA: a44 Pligte i.v.m. Oudit

a44(3) Kriteria:

A

a) ‘n Oudit is wat sonder beperkings uitgevoer is, in ooreenstemming met die relevante ouditstandpunte;
b) Tevrede is dat alle bates en laste bestaan;
c) Behoorlike rekeningkundige rekords in 1 van die amptelike landstale bygehou is;

38
Q

APA: a44 Pligte i.v.m. ‘n oudit

A44(3) Kriteria:

A

d) Alle inligting, bewysstukke en dokumente soos benodig vir behoorlike uitvoering van pligte verkry is;
e) Enige rapporteerbare onreëlmatighede wat op datum van verslag bestaan het, behoorlik openbaar en in reine gebring is;
f) Waar ‘n onderneming deur n wet gereël word, dat alle wette nagekom is;

39
Q

APA: a44 Pligte i.v.m. ‘n oudit

A44(3) Kriteria

A

g) Tevrede is met die redelikheid/waarheid/akkuraatheid van die finansiële state.

40
Q

APA: a44 Pligte i.v.m. ‘n oudit

A

a44(4) As GO of lid van ouditspan verantwoordelik is vir die boekhouding moet, indien enige verslag oor besigheid se finansiële state uitgereik word, dit aandui.
a44(5) Die GO word nie geag boekhouding van besigheid te doen as slegs sluiting inskrywings, bystand met aanpassings, ens. gedoen het nie.

41
Q

APA: a44 Pligte i.v.m. ‘n oudit

A

a44(6) Mag nie oudit uitvoer as botsing van belange bestaan nie.

42
Q

APA: a46 Beperking van aanspreeklikheid

A

Tydens ‘n oudit waar ‘n mening, verslag of verklaring uitgereik word:

  • Geen aanspreeklikheid TENSY:
    a) Derde party vertrou op die mening, verslag of verklaring; en
    b) Lei finansiële verlies a.g.v. bogenoemde vertroue; en
43
Q

APA: a46 Beperking van aanspreeklikheid

Tydens ‘n oudit waar mening, verslag of verklaring uitgereik word:
Geen aanspreeklikheid, TENSY:

A

c) Kan bewys dat mening, verslag of verklaring uitgereik is o.g.v. nalatige uitvoer van GO se pligte EN die GO:
- Het geweet, of van GO verwag kon word om ten tye van die nalatigheid te weet, dat die derde party op die mening, verslag of verklaring gaan vertrou en besluite neem op grond daarvan.

44
Q

APA: a46 Beperking van aanspreeklikheid

Tydens ‘n oudit waar ‘n mening, verslag of verklaring uitgereik word:
Geen aanspreeklikheid, TENSY:

A

Aanspreeklikheid opdoen as GO nie rapporteerbare onreëlmatighede rapporteer i.t.v. A45 nie;

Kan nie met ooreenkoms (of enige ander manier) aanspreeklikheid beperk of verminder nie