🛴 Hoofstuk 6 🛴 Flashcards

1
Q

waarom was crystal se ma daardie dag by aqua world

A

sy moes roberta die rob ondersoek. robbe kry soms swaminfeksie

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
2
Q

wie is meneer parker

A

hy is hoof van sport en ontspanning

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
3
Q

waar werk meneer parker

A

by die munisipaliteit

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
4
Q

waarom hou crystal nie daarvan as meneer parker by die akwarium was nie

A

haar pa is dan altyd in ‘n slegte bui

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
5
Q

waarom mag kevin nie sommer in ginger se tenk klim nie

A

dit is gevaarklik want ginger is sterker as wat sy lyk en kan jou seermaak

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
6
Q

waarom, se kevin, het hy in ginger se tenk geklim

A

hy wou afkoel

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
7
Q

wat doen kevin toe in die tenk

A

hy gooi ‘n rubberring deur die lug

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
8
Q

wat was ginger se reaksie toe kevin dit doen

A

ginger skiet uit die water en vang die ring netjies in die lug

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
9
Q

hoe weet ons dat ginger baie geniet het

A

ginger kr-r-r ingenome

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly
10
Q

wie, behalwe crystal, het ook gesien wat kevin en ginger gedoen het

A

crystal se pa

How well did you know this?
1
Not at all
2
3
4
5
Perfectly